album cover
Jonk
1,541
Afrikaans
Jonk은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2024년 8월 23일일에 Warner Music Africa에서 발매되었습니다.Jonk - Single
album cover
발매일2024년 8월 23일
라벨Warner Music Africa
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM125

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Annelie
Annelie
실연자
작곡 및 작사
Annelie
Annelie
작사가 겸 작곡가
Owald Vorster van Schalkwyk
Owald Vorster van Schalkwyk
작사가 겸 작곡가

가사

[Verse 1]
Daars 'n plekkie hier buite, die stad kom ek vat jou saam
Ek sit links voor in jou bakkie met jou hande wat die ritme slaan
Tussen niks en nêrens op 'n plaas wat in die verte lê
Vind ons twee mekaar as die sonsak oor ons koppe lê
[Verse 2]
Saterdag oggend tipe Vrydag aand
Geen straatligte ons dans onder die maan
Skop stof op die grondpad, hou my vas eks in die hemel as jy met my dans
Kom wind of reën die vure bly hoog brand
Dis 'n voetfout om vroeg te gaan slaap
Ons sal terug kyk op die dae en jy weet jyt als gegee vir die een keer
Die een keer wat ons jonk is
[Verse 3]
Hier klink die wêreld stil ek hoor net wat ek wil hoor
Lewe buite die lyne ons het niks om te verloor
Vry van die verlede, vry van wat die mense verwag
Almal dink aan more, hier vat ons dit dag vir dag
[Verse 4]
Saterdag oggend tipe Vrydag aand
Geen straatligte ons dans onder die maan
Skop stof op die grondpad, hou my vas eks in die hemel as jy met my dans
Kom wind of reën die vure bly hoog brand
Dis 'n voetfout om vroeg te gaan slaap
Ons sal terug kyk op die dae en jy weet jyt als gegee vir die een keer
Die een keer wat ons jonk is
[Verse 5]
Hoor hoe raas die stilte, die karoo maak ons weer heel
Wat beteken die lewe as jy dit met niemand kan deel?
Lewe agter die skerms laat die res van die wêreld maar gons
Ek sal enige dag weer hierdie stad vir jou los
[Verse 6]
Saterdag oggend tipe Vrydag aand
Geen straatligte ons dans onder die maan
Skop stof op die grondpad, hou my vas eks in die hemel as jy met my dans
Kom wind of reën die vure bly hoog brand
Dis 'n voetfout om vroeg te gaan slaap
Ons sal terug kyk op die dae en jy weet jyt als gegee vir die een keer
Die een keer wat ons jonk is
[Verse 7]
Die een keer wat ons jonk is
Ja die een keer wat ons jonk is
Written by: Annelie du Toit, Owald Vorster van Schalkwyk
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...