album cover
Spook
535
Afrikaans
Spook은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2024년 9월 6일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Spook - Single
album cover
발매일2024년 9월 6일
라벨Select Musiek
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM75

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Shakira Peach
Shakira Peach
실연자
작곡 및 작사
Shakira Peach
Shakira Peach
작곡가, 가사
프로덕션 및 엔지니어링
Muse Productions
Muse Productions
프로듀서

가사

[Verse 1]
Ek dink
Jy sal my
Vir altyd haunt
In die huis in my kop
Ek sien
Hoe jy nader kom
En my hand vat, nooit gedink 'n hart kan so vinnig klop
[Verse 2]
Jy is alles en nog meer
Jy beter seker wees jy maak nie seer
Ek's net 'n girl, jy's net 'n guy
Met 'n onnatuurlike pull op my
[Chorus]
Ek was so alleen
Toe is daar 'n klop aan my deur
Vasgekeer in die reën
Jou sambreel die storms gekeer
Al die stories wat my wakker hou
Het duidelik iets te doen met jou
So gaan jy die een wees wat vir my baklei?
Baby, kom spook vanaand by my
[Verse 3]
Sien jy
Die groot rooi deur
In my hart wat jy so vinnig betree?
Jou woorde is alles en jou stem maak my mal
Ek belowe ek's nie gebreek nie maar dalk net vir jou
[Chorus]
Ek was so alleen
Toe is daar 'n klop aan my deur
Vasgekeer in die reën
Jou sambreel die storms gekeer
Al die stories wat my wakker hou
Het duidelik iets te doen met jou
So gaan jy die een wees wat vir my baklei?
Baby, kom spook vanaand by my
Spook my nag verby
So gaan jy die een wees wat vir my baklei?
Baby, kom spook vanaand by my
[Verse 4]
Ek weet ek lyk soms bang
Dink dis omdat ek my common sense verby verlang
Wat moet ek doen dat jy nader kom?
Ek sê kom spook my huis om
Maar moet my net nie ghost nie
Baby
[Chorus]
Ek was so alleen
Toe is daar 'n klop aan my deur
Vasgekeer in die reën
Jou sambreel die storms gekeer
Al die stories wat my wakker hou
Het duidelik iets te doen met jou
So gaan jy die een wees wat vir my baklei?
Baby, kom spook vanaand by my
Spook my nag verby
So gaan jy die een wees wat vir my baklei?
Baby, kom spook vanaand by my
Written by: Shakira Peach
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...