크레딧

실연 아티스트
Snotkop
Snotkop
실연자
Appel
Appel
실연자
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
실연자
Jo Black
Jo Black
실연자
Barto
Barto
실연자
Kurt Darren
Kurt Darren
실연자
Brendan Peyper
Brendan Peyper
실연자
Eloff
Eloff
실연자
Refentse
Refentse
실연자
Early B
Early B
실연자
작곡 및 작사
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
작곡가
Jo Black
Jo Black
작곡가
Early-B
Early-B
작곡가
Kurt Darren
Kurt Darren
가사
Brendan Peyper
Brendan Peyper
작곡가
Eloff
Eloff
작곡가
Adolf Vorster
Adolf Vorster
작곡가
Anneli van Rooyen
Anneli van Rooyen
작곡가
Chris Steyn
Chris Steyn
작곡가
Christoph Kotze
Christoph Kotze
작곡가
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
작곡가
Don Kelly
Don Kelly
가사
Georic Lomas
Georic Lomas
작곡가
Murray Lubbe
Murray Lubbe
작곡가
Barto Swiegers
Barto Swiegers
작곡가
Hugo Ludik
Hugo Ludik
작곡가
Marco van Deventer
Marco van Deventer
작곡가
Richann Brüssow
Richann Brüssow
작곡가
Dan Green
Dan Green
작곡가
Francois Henning
Francois Henning
작곡가
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
작곡가
Franzel van Huyssteen
Franzel van Huyssteen
작곡가
Norbert Hammerschmidt
Norbert Hammerschmidt
가사
Justin Vega
Justin Vega
가사
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
작곡가
PIETER GIESECKE
PIETER GIESECKE
작곡가
ROLAND KEISER
ROLAND KEISER
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
프로듀서

가사

Whoop, daar klap die skote
Vanaand is weer ʼn grote
Aha
My bra
Brandewyn is ʼn bliksem
Hy brand maar ek wil inklim
Aha
Pakslae
En ek sê: “Manne, manne, manne, manne, manne
Ek het amper my gat gesien”
Maar ek het ander, ander, ander, ander planne
Laat hy val waar hy wil
Ons speel op AVBOB se stoep
Ek hoor vir H.K.G.K roep
Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke
Want vanaand kan gevaarlik raak
Op AVBOB se stoep
Ek hoor vir H.K.G.K roep
Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke
Want vanaand kan gevaarlik raak
Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke
Want vanaand gaan gevaarlik raak
Ja, ons kielie, kielie, kielie daai leeu se klokke
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis nege maande bo in die Roelandstraat
Sy klits ʼn plof koffie
Gooi hom sterk, maar nie te roffie
Die lewe is beter vir die siel wat praat
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis nege maande bo in die Roelandstraat
Sy klits ʼn plof koffie
Gooi hom sterk, maar nie te roffie
Die lewe is beter vir die siel wat praat
Laat staan sulke dinge, laat staan
Laat staan sulke dinge, laat staan
Laat staan sulke dinge, laat staan
Laat staan die dinge wat jou pla
Want dis weer Vrydagaand op hierdie plattelandse dorpie
Sal jy by kan hou?
Meneer vat haar nou vir ʼn sokkie
O, liewe jinne!
Hier loop die dinge
Kom bietjie binne, laat waai met die musiek
Dat ons kan vastrap, two-step, draai
Da’ vat hy
Aai jaai jaai
O, liewe jitte!
Maak los daai litte
Jy's op joustukke
Vanaand gaan al die voete hierdie dak laat lig
Soos in die ou dae, vat my terug
O, liewe jinne!
Kyk ʼn bietjie binnekant
Binne waar die goed en kwaad baklei
Daar waar dit ʼn oorlog raak
Daar waar jy die antwoorde kan kry
Dit het al te veelgekos om dit hier te los
Ek weet dit maak soms seer
Elke wonderwerk is die moeite werd
As jy weer en weer probeer
Want hier, hier is jy nou
Deur die storms wat jou nie kon raak nie
En die klippe wat jou nie kon skraap nie
Hou net aan baklei
En hier, hier is jy nou
Jy’s nie bang vir weer probeer nie
Daar is niks wat jou nou kan keer nie
Want ek sweer jou tyd is nou
Winde wat om ons waai
Maak ons sterk
Al wat dit vat is bloed en sweet en ʼn bietjie werk
En waar ons harte brand
Kan jy die wind maar stuur
Ons is hier
Ons is hier
Want ons dans, ons dans
Soos ʼn vlam in die wind
Niks wat aan ons kan vat
Of aan die grond vasbind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
Ons waai, ons waai
Soos ʼn vlam in die wind
Heen en weer kan maar probeer
Ons sal die lewe vind
Sê eh yoh
Ja ek sê jou
Soos ʼn vlam in die wind
eh yoh
Soos ʼn vlam in die wind
eh yoh, eh yoh
Soos ʼn vlam  in  die  wind
Ek het ses Jägers gesluk
ʼn Jack en lime gedrink
En kyk hie Vega pump hai numbers wat jou biscuit skud
Oooh my bru, is so lekker
Jy moet dit gloe, dis lekker
Soe gooi jou move nou baba, doen hai dade ooh is lekker
Want ek’s ʼn ander man whuh eke eke
Ken jy my? Ek’s ʼn rowwe jack whuh
Early B Bloemendal se rapper
Met Vega doen dit lekke
Wie ekke dronk jus
Jy’t my gemisgis
Baba ek is in my kus
Jit-tit
Ek het ses Jägers gesluk
ʼn Jack en lime gedrink
En kyk hie Vega pump hai numbers wat jou biscuit skud
Oooh my bru, is so lekker
Jy moet dit gloe, dis lekker
Soe gooi jou move nou baba doen hai dade ooh is lekker
Ons sokkie tot die einde
Ons sokkie tot die einde
Ons sokkie tot die einde
Ek en jy het hier ʼn ding begin
Jy pas perfek hier in my arms in
Ons sokkie tot die einde toe
Sokkie tot die einde
Sokkie tot die einde toe
Sokkie tot die eindetoe
Sokkie tot die einde toe
En die sweet gaan vanaand by my kop aftap
Vir ʼn hele ander rede my ou maat
Ek bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes dorp toe
Bring die plaas dorp toe
Die man, die boer
Die bakkie en die hele oes dorp toe
Ons gaan kuier deur die aande tot die hane kraai
Dan’s ons terug op die plaas om mielies te saai
Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
ʼn bietjie saam met my kom ploeg dorp toe
Ek bring die plaas dorp toe
My maat, jy moet
ʼn bietjie saam met my kom ploeg dorp toe
Haar hande staan niks fout nie
Haar bene maak my lam
Jy gaan baie vêr moet gaan
As jy haar wil vang
Die manne staan in rye
Sleep vlerk tot dit val
Van die Kaap tot Transvaal
Maak sy hulle mal
Net soosʼn goeie wyn
Raak sy beter met die tyd
Maar jy hou my aan ʼn lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly?
Ja jy hou my aan ʼn lyn Madelein
Ek het plek hier vir jou net by my
Die maan trek ek nader vir jou
En op die plaas kan ons huisie bou
Maar jy hou my aan ʼn lyn Madelein
Wanneer gaan jy by my kom bly?
ooh, yeah
Madelein, Madelein, Madelein
Sy’t alles wat ek in ʼn meisie wil hê
Kerk op elke Sondag
Lyk tot mooi deur ʼn gebreekte lens
ʼn Klein Karoo son sak
Voel haar hande oor my lyf
Kry hoendervleis want my
Annamarie se lippe teen my nek
Toe ek los trek
Sê sy
Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
Hey, hey, hey
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan
Hey, hey, hey
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Is jy alleen?
Dan hoef jy net te vra
Is jy alleen?
My Annamarie ek’s daar
Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy
Hey, hey, hey
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan
Hey, hey, hey
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Written by: Adolf Vorster, Anneli van Rooyen, Barto Swiegers, Brandon Eloff, Brendan Peyper, Chris Steyn, Christoph Kotze, Dan Green, Dirk van Niekerk, Don Kelly, Early B, Francois Henning, Franzel van Huyssteen, Georic Lomas, Hugo Ludik, Jo Black, Juanita du Plessis, Justin Vega, Kurt Darren, Marco van Deventer, Murray Lubbe, Nicholas Jordaan, Norbert Hammerschmidt, PIETER GIESECKE, ROLAND KEISER, Richann Brüssow, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...