album cover
Consequences
118
Dance
Consequences은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2024년 11월 2일일에 RTR Fanily Entertainment에서 발매되었습니다.Plaasmeisies cheat nie
album cover
발매일2024년 11월 2일
라벨RTR Fanily Entertainment
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM125

크레딧

작곡 및 작사
Rodney Rotas Goliath
Rodney Rotas Goliath
작사가 겸 작곡가

가사

Joh dai is 'n oulike kint
Wat die afrikaanse liedtjies so sing
Die way sy my knieë lam maak
My asem weg vat
Ek sou sweer dai's my trou vrou
Cause when I see you
(And when I see you mamma)
Oh there is something I'm feeling
(It's what I'm feeling mamma)
Oh there is something I'm feeling
I feel it deep in my heart
I feel it deep in my heart
I feel it deep in my
Ôs maak 'n date
Gie jy die tyd
Sodat ek kan calculate
En al my planne formulate
Soek jou net hier by my
Net hier langs aan my
Want daars g'n manier hoe ek jou deur my vingers gaan laat gly
Vergeet van die consequences
Solank jy my consequence is
Vergeet van die consequences
Solank jy my consequence is
Vergeet van die consequences
Solank jy my consequence is
Want daars g'n manier hoe ek jou deur my vingers gaan laat gly
Ek mis hai ietsie wat my confront en vir my gaan sê hello jy gaan nêrens nie
Vir jou sal ek enige iets doen al beteken it ek moet lê en series kyk
Of dalk net 'n movie kyk
Of dalk teen die beach ga lê
Of dalk in jou yaadt in chill
Solank jy net langs my lê
Sy luister na my numbers elke oggend as sy binne in die verkeer in sit
Asseblief kontak my as jy sukkel en jou lewe vol probleme is
Moenie huiwer om te pla want vir my sal jy nooit 'n steernes is
En met jou sal ek enigetyd trou solank as wat jy met die Here is
Joh dai is 'n oulike kint
Wat die afrikaanse liedtjies so sing
Die way sy my knieë lam maak
My asem weg vat
Ek sou sweer dai's my trou vrou
Cause when I see you
(When I see you mamma)
Oh there is something I'm feeling
(It's what I'm feeling mamma)
Oh there is something I'm feeling
(There is something I'm feeling)
I feel it deep in my heart
Cause even when the sky comes falling down
Down
Down
Even if the sky comes falling down
Down
Down
Even if the sky comes falling down
Ôs maak 'n date
Gie jy die tyd
Sodat ek kan calculate
En al my planne formulate
Soek jou net hier by my
Net hier langs aan my
Want daars g'n manier hoe ek jou deur my vingers gaan laat gly
Vergeet van die consequences
Solank jy my consequence is
Vergeet van die consequences
Solank jy my consequence is
Vergeet van die consequences
Solank jy my consequence is
Want daars g'n manier hoe ek jou deur my vingers gaan laat gly
Written by: Rodney Rotas Goliath
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...