album cover
Ritalin
144
투어 중
Afrikaans
Ritalin은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2021년 10월 15일일에 CoolerBox Records에서 발매되었습니다.Zonneblom
album cover
앨범Zonneblom
발매일2021년 10월 15일
라벨CoolerBox Records
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM95

가사

Ek voel dit binne my
Ek voel dit binne my
Kalibreer my kompas tot by jou
Ek het wakker geword, probeer gisteraand onthou
Voel jy dit binne jou?
Maak dit jou ook onthou?
Van die dae toe dinge nog sin gemaak het
Alhoewel ons geen struktuur gehad het
Plaas my dan in my boks
Patrolleer om my tot ek vrot
Ek wou nie skade maak nie
Ritalin, nou kan ek nie slaap nie
So blameer my as ek jou wakker skree
Ek wil nie sonde maak nie
Ek weet dit maak nie saak nie
Ek blameer my en ek is moeg om moeg te wees
Terug in realiteit
In dele opgesny
Dagga kon dit nie beter maak nie
Moenie vir my sê jy is te verbaas nie
Ander mentaliteit
Breinselle weggesuip
Tel my op as jy Kaap toe ry
Gaan nie terug kom nie, moet hier wegbly
Plaas my dan in jou boks
Patrolleer om my tot ek vrot
Ek wil nie skade maak nie
Ritalin, nou kan ek nie slaap nie
So blameer my as ek jou wakker skree
Ek wou nie sonde maak nie
Ek weet dit maak nie saak nie
Ek blameer my en ek is moeg om moeg te wees
Ek is moeg
O, ek is moeg
En ek wou nie skade maak nie
Ritalin, nou kan ek nie slaap nie
So blameer my as ek jou wakker skree
Ek wou nie sonde maak nie
Ek weet dit maak nie saak nie
Ek blameer jou en ek is moeg om moeg te wees
En ek is moeg
O, ek is moeg
En ek is moeg om
Moeg om moeg te wees
Moeg om moeg te wees
En ek is moeg
Written by: Cezaan Sonnekus
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...