album cover
Boksemdais
album cover
Boksemdais은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 1월 4일일에 Varkhond Musiek에서 발매되었습니다.Boksemdais - Single
Released2025년 1월 4일
라벨Varkhond Musiek
언어English
BPM134
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

En as ek jou asem hoor
En jy steel weer 'n deel van my bed
En die slaap val jou aan
En die reën probeer my red
Leen die duiwel oor
En ek wonder of dit vat wat ek het
Oh jyt my getoor
En die dans word deel van my gebed en
Ek sal jou nooit verraai nie
As die koring verdrink op die lande
Sal hierdie man jou lei
As jy weet ek het niks
Maar my hande, sal sukkel om jou vas te hou
Dank Vader jy's hier om te bly, ek hoor jou sê vir my
Met daai stem, Engel, ek het die boksemdais gewen
Wen op my eie's niks
Die banke kan vat wat ek het
Maar laat hulle raak aan jou
Die Here hoor my daar's nie 'n wet nie
Ek sal jou nooit verraai nie
As die koring verdrink op die lande
Sal hierdie man jou lei
As jy weet ek het niks
Maar my hande, sal sukkel om jou vas te hou
Dank Vader jy's hier om te bly, ek hoor jou sê vir my
Met daai stem, Engel, ek het die boksemdais gewen
Ek sal jou my lewer, ek sal jou my hele lewe gee
Want jy is die rede, jy is die rede dat ek weet
Al my gebede, al my gebede word gehoor
En oor en oor en oor en
Ek sal jou nooit verraai nie
As die koring verdrink op die lande
Sal hierdie man jou lei
As jy weet ek het niks
Maar my hande, sal sukkel om jou vas te hou
Dank Vader jy's hier om te bly, ek hoor jou sê vir my
Met daai stem, Engel, ek het die boksemdais gewen
Maar my hande, sal sukkel om jou vas te hou
Dank Vader jy's hier om te bly, ek hoor jou sê vir my
Met daai stem, Engel, ek het die boksemdais gewen
Written by: Riaan Benadé
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...