album cover
Die Hand
1,095
Afrikaans
Die Hand은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 2월 28일일에 Independent에서 발매되었습니다.Die Hand - Single
album cover
발매일2025년 2월 28일
라벨Independent
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM113

가사

[Verse 1]
Word ‘n bietjie stil
Ek weet jy slUk vandag 'n bitter pil
Ek weet dat jy van pyn en angs wil gil
Maar dis God se wil
[Verse 2]
HoU joU asem op
Somtyds in die lewe daarna snak
En ek lê half dood en staar na 'n spierwit dak
Maar dis God se wil
[Verse 3]
So bedaar, my mens
Bedaar
[Chorus]
Sit U hand in myne, dra my
Liedjies vir my Vader, vra my
Ek skryf amen in die sand
Met U hand
Wees die melodie my meester
Help die hart wie haat maar eerste
Ek skryf my naam in 'n droom
Met U hand
Hoe my oorlog gewen is
Is oor U geken is
Skryf amen in die sand
Die hand
[Verse 4]
Hou so bietjie terug
Al brand daar hoeveel swaarde in jou rug
Onthou dat daardie vuur wat brand se lig
Maak vergifnis jou plig
Oh kyk op, my mens
Kyk op
[Chorus]
Sit U hand in myne, dra my
Liedjies vir my Vader, vra my
Ek skryf amen in die sand
Met U hand
Wees die melodie my meester
Help die hart wie haat maar eerste
Ek skryf my naam in 'n droom
Met U hand
Hoe my oorlog gewen is
Is oor U geken is
Skryf amen in die sand
Die hand
[Bridge]
Ooh, Here waai reg deur my
Heer as dit gaan seer maak
Kom leer my
Hmm
[Chorus]
En sit U hand in myne, dra my
Liedjies vir my Vader, vra my
Ek skryf amen in die sand
Met U hand
Wees die melodie my meester
Help die hart wie haat maar eerste
Ek skryf my naam in 'n droom
Met U hand
Hmm, hoe my oorlog gewen is
Is net oor U geken is
Skryf amen in die sand
Hier's my hand
Written by: Rudi Claase
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...