album cover
Die Ruimte
1,228
Afrikaans
Die Ruimte은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 3월 20일일에 VCK Music에서 발매되었습니다.Die Ruimte
album cover
발매일2025년 3월 20일
라벨VCK Music
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM148

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Intro]
Een keer jonk
Prins en prinses van die heelal
Ek sal jou kasteel bou
Waar ek jou kan vashou
[Verse 1]
Ek voel alweer onnodig
Dit is gekompliseerd
Moenie vir iemand sê nie
Hou ons geheim
[Verse 2]
Draai my toe in ′n kombers
Sny my op en dreineer my
Stop my op en stal my uit
Ek sal joune wees
[Chorus]
Ons is net een keer jonk
'n Prins en prinses van die heelal
Ek sal jou kasteel bou
Waar ek jou veilig sal hou
Een keer jonk
Ek het jou meer lief as die ruimte
Ek sal jou kasteel bou
Waar ek jou kan vashou
[Verse 3]
Stuur my op die pad
Stuur stukke vleis met die pos
Strap my in die vliegtuig
Bind my vas op die spoor
[Verse 4]
Kom verby in ′n bewegende voertuig
Valhelm op
Onherkenbaar
Vee jou vingerafdrukke af
Ek sal joune wees
[Chorus]
Ons is net een keer jonk
'n Prins en prinses van die heelal
Ek sal jou kasteel bou
Waar ek jou veilig sal hou
Een keer jonk
Ek het jou meer lief as die ruimte
Ek sal jou kasteel bou
Waar ek jou kan vashou
[Chorus]
Een keer jonk
Prins en prinses van die heelal
Ek sal jou kasteel bou
Waar ek jou veilig sal hou
[Verse 5]
Een keer jonk
Een keer jonk
Ons is net een keer jonk
Written by: Francois Badenhorst, Kyle Botha, Richard Kyle Onraet
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...