뮤직 비디오
뮤직 비디오
크레딧
실연 아티스트
Demi Lee Moore
리드 보컬
Barthlo Visagie
전자 기타
Arnold Coleske
백그라운드 보컬
Paulo Azevedo
백그라운드 보컬
작곡 및 작사
Demi Lee Moore
작사가 겸 작곡가
Georic Lomas
작사가 겸 작곡가
Renier Van Der Westhuizen
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Barthlo Visagie
프로듀서
Arnold Coleske
믹싱 엔지니어
Paulo Azevedo
프로듀서
가사
[Verse 1]
Kyk in my kas
Van stories toe ons jonk was
Ou klere wat nie meer pas
Die lewe was nog vry
[Verse 2]
Jy’t my verras
Toe alles nog niks was
Met jou rooi kitaar en ’n ou tas
Jy’s hier om hier te bly
[Chorus]
Op ons stoep wil ek saam met jou oud word
Saam met jou bou aan
Dit wat vir altyd kan hou en
In jou arms vind ek my vrede
My asem, my rede
Die antwoord op al my gebede
Sonder jou het ek bitter min
Daar’s bitter min soos jy
[Verse 3]
Langs Melkbosstrand
Vra jy my vir my hand
En ek word nou ook jou iemand
Vir altyd, ek en jy
[Verse 4]
Ek hou jou hart
Kan alles van my af wegvat
Solank ek jou kan inpak
Ek’s hier om hier te bly
[Chorus]
Op ons stoep wil ek saam met jou oud word
Saam met jou bou aan
Dit wat vir altyd kan hou en
In jou arms vind ek my vrede
My asem, my rede
Die antwoord op al my gebede
Sonder jou het ek bitter min
Daar’s bitter min soos jy
[Bridge]
Die winde kan maar waai
Die storms kan woed
By jou is ek veilig
By jou is als goed
Die donker word weer lig
Soos die storms om ons vou
Want by jou is ek veilig
In ons huis uit klip gebou
[Chorus]
Op ons stoep wil ek saam met jou oud word
Saam met jou bou aan
Dit wat vir altyd kan hou en
In jou arms vind ek my vrede
My asem, my rede
Die antwoord op al my gebede
Sonder jou het ek bitter min
Daar’s bitter min soos jy
Written by: Demi Lee Moore, Georic Lomas, Renier Van Der Westhuizen


