album cover
Die Pad
349
Afrikaans
Die Pad은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 6월 27일일에 Dkoda에서 발매되었습니다.Die Pad
album cover
앨범Die Pad
발매일2025년 6월 27일
라벨Dkoda
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM130

가사

[Verse 1]
Op die lang pad hoef ons nog nooit te gejaag het
Speel al die mixtapes wat jou pa gemaak het
En as jou songs op raak sou jy vir my sing
Jy weet ek hou van hoe dit klink
Ek sou saam sing
Ek moes net eers my woorde vind
[Chorus]
Hey, sy stap saam met my
Tot die einde van die pad
Niks sal ons ooit skei
Hey, sy kom saam waar ek gaan
Ek hoor haar in die aande
Help my om te bedaar
[Verse 2]
En as ek terug dink moes ek dalk meer geslaap het
Maar sy wou laat aand nog met my gepraat het
Oor die liefde en die lewe en als tussen in
By daai eerste noot het dit als begin
Ek sou saam sing
Ek moes net eers my woorde vind
[Bridge]
La-la-la, la-la-la, la-la-la-la, la-la-la
La-la-la, la-la-la, la-la-la-la, la-la-la
La-la-la, la-la-la, la-la-la-la, la-la-la
La-la-la, la-la-la, la-la-la-la, la-la-la
[Chorus]
Hey, sy stap saam met my
Tot die einde van die pad
Niks sal ons ooit skei
Hey, sy kom saam waar ek gaan
Ek hoor haar in die aande
Help my om te bedaar
Written by: Leon Henry Schwabie, William Henru Ekkerd
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...