album cover
Misdaad
32
Afrikaans
Misdaad은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2026년 8월 7일일에 Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals에서 발매되었습니다.Misdaad - Single
album cover
발매일2026년 8월 7일
라벨Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM125

가사

[Verse 1]
Wat het van my gebeur?
Ek moes lankal vergeet
Lank terug verander
As ek van jou moes weet
Sou ek lank terug probeer
Werklik verander
[PreChorus]
Ek sweer
Ek sit dan alweer
In my misdaad vasgekeer
[Chorus]
Sal ons die aarde verniel?
Sal ons dan mense vermaak
En hierdie tydmors-speletjie speel?
Met hierdie valse gemak
Sal ons vir altyd kan wag
[Verse 2]
Wat het met jou gebeur?
Sal daai vrae altyd my kom leer
Hoe ek nou
Van alles moet vergeet
Baie stories wat ek nog wou weet
[PreChorus]
Ek sweer
Ek sit dan alweer
In my misdaad vasgekeer
[Chorus]
Sal ons die aarde verniel?
Sal ons dan mense vermaak
En hierdie tydmors-speletjie speel?
Met hierdie valse gemak
Wat agter en altyd beweeg
Wat om my dans soos ek val
Dis nie die einde hier nie
Dis net die gevoel wat jou jaag
Sal ek vir altyd kan wag
Written by: Henco Bosman, Leon Henry Schwabie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...