album cover
Tyd
album cover
Tyd은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 5월 9일일에 Independent에서 발매되었습니다.Tyd - Single
2025년 5월 9일
라벨Independent
BPM179
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

Ek raak soms 'n bietjie bang
dat hierdie lewe my verby gaan vat
Maar dis okei, ek maak 'n plan
terwyl die ander hul miljoene jaag
Ek het meer as wat ek nodig het
'n Dak bo my kop, 'n warm bed
maar ek kan dalk 'n kilo of twee skud
en 'n geldjie in die bank sit
Met die mooiste meisie trou
en my skape lewendig hou
In die aande bid
Bietjie meer daar in die veld gaan sit
op daai plek van my en jou
as Tyd ons lewendig hou
Oh oh oh
Oh oh oh
Ek moet soms 'n bietjie stop
voor hierdie twyfel hardloop met my kop
en as ek val, dan staan ek op
Mens val gewoonlik
net voor Genade aan jou deur kom klop
Ek het meer as wat ek nodig het
'n Dak bo my kop, 'n warm bed
maar ek kan dalk 'n kilo of twee skud
en 'n geldjie in die bank sit
Met die mooiste meisie trou
en my skape lewendig hou
In die aande bid
Bietjie meer daar in die veld gaan sit
op daai plek van my en jou
as Tyd ons lewendig hou
Oh oh oh
Oh oh oh
Ek het meer as wat ek nodig het
Ek het meer as wat ek nodig het
maar ek kan dalk 'n kilo of twee skud
en 'n geldjie in die bank sit
Met die mooiste meisie trou
Ek kan dalk 'n kilo of twee skud
en 'n geldjie in die bank sit
Met die mooiste meisie trou
en my skape lewendig hou
In die aande bid
Bietjie meer daar in die veld gaan sit
op daai plek van my en jou
as Tyd ons lewendig hou
Oh oh oh
Oh oh oh
Oh oh oh
Oh oh oh
Written by: Richann Brüssow
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...