album cover
Peter Pumpkin Eater
1
Hip-Hop/Rap
Peter Pumpkin Eater은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2025년 5월 15일일에 Wasgoedlyn Musiek에서 발매되었습니다.Vir my Ma se Kinners
album cover
발매일2025년 5월 15일
라벨Wasgoedlyn Musiek
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM139

크레딧

실연 아티스트
Frazer Barry
Frazer Barry
밴조
작곡 및 작사
Churchil Naudé
Churchil Naudé
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Riku Lätti
Riku Lätti
프로듀서
Frazer Barry
Frazer Barry
공동 프로듀서

가사

Ons praat nou van Peter
Die pumpkin die eater
Hy pronk soes ñ pou but sy laaities het niks vriette
Ons praat nou van Peter
Die wifey die beater
Hy is mos ñ ou
En hy's baie sterkgevriet nu'
Ons praat van Peter
Hy vriet ve'niet né
Hy wil net score van
Ñ anne man se swiet né
Ons praat van Peter
Hy het al ve'giet né
Dai tyd toe mossie gewerk 'ettie toe het mos sy bou
But toe kry die ou mos ranke kyk hie pronk'ie ou dan nou
J try mos stil sit – but –
Jou biene hou van'it – jis –
Dis in jou arms in jou hart dis in jou keel – en hey
J try mos cool is but j's wys wat die rule is
En as j nie nou dans'ie broe' sal j maa' net ñ fool is – j
Ek smaak 'an nou vir raas – daa's
Niks mee' van ja baas j
En ek sê not-to-day
En ek sê hou – ve'-by
As sy haa' taai hou vryf haa' boude tot sy kleintjies kry
Wat loe' kry niks nie my broe hou vas die's myne
Moenie nog kala nie ek lieës tussen ' ie lyne =
Ek sê
Peter Peter
J's ń pumpkin eater
J's lekke stêkgevriet né
J dink amal is vaak but j moet tog maa' wiet van biete
Peter Peter
Dis nice om jou te meet né
Trek net reg jou gevriet ne
Hier's plek vir amal hie' my broe' want die's ń 20 seater
Ooh my Ghaliema en wat dan nou van Tiema –
Ek willie hêêê nie ma' skep ma' op en gie' ma'
Dis hoe-dit-Ge-doen word
Sy lyk soe lekke sy moet op-haar-bek-Ge-soen word
Hoo' nou my klagte= check – check die gedagte –
Maak oep dai friets en dan skink j my ñ sagte
Klaa' warrit soe is =
My brooee' is dan al laat en jou pot moet al klaa' ge roe' is =
Jou voet moet oppie vloe' is
J kan maa' kwaad raak j , j kan maar vies is –
Hie vriet ons kerrie en vis kuite delicious =
J ken niks j j moet jou ore spits j –
Jou tone tap want j wiet die numbe's djits j =
Peter Peter
Hulle dans amal soes riette
Want dies ń lekke lied né
Ek bring maa' net ń smile vir amal hierdie suur gevriete
Peter Peter
J dink j's die gatekeeper
Sal like dat j moet wiet né
J kan nie die sound stoppie want is lekke net soes vriette
Al wat ons het is die - nouuu – en die hier
En die liewe – is duur en – som mense is suur
En familie is soms te vêr om net n skouer op te lê
En does anybody care om net n sagte woord te sê –
J wat wil afbriek – jyyy – wat niks wil bou nie –
Laain vannie jaa't af ons hou nie mee' van jou nie –
Al wat ek wiet is – wat in die lied is
Is baie liefde soes bull-ets in my gebied is –
Maar
Ons kan nog lekke kry – hier's – jêm in jou bek in j
Ons vallie ommie want ons drai soes double deckers j
Written by: Churchil Naudé
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...