album cover
Eindpunt
album cover
Eindpunt은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 6월 27일일에 Independent에서 발매되었습니다.Eindpunt - Single
2025년 6월 27일
라벨Independent
BPM
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Sê my wat het gebreek?
In taal
Wysheid
Lewe in vrees
Dis die sny van veiligheid
Ons is almal geheg aan verlore verwyt
[Chorus]
Ek het oor begin
Gee my die mag om voor te spring
Verlig my las of maak my vas
Aan die eindpunt of moet ek uitklim?
Aan die eindpunt of moet ek uitklim?
[Verse 2]
Willig in jou beperkings
Sulke woorde maak mense wegsink
Skop my voete onder my uit
Oh-oh-oh-oh-oh
Laat my verdrink en vergeet van tyd
Oh-oh-oh
[Chorus]
Ek het oor begin
Gee my die mag om voor te spring
Verlig my las of maak my vas
Aan die eindpunt of moet ek uitklim?
Aan die eindpunt of moet ek uitklim?
[Outro]
Ek het oor begin
Ek het oor begin
Ek het oor begin
Ek het oor begin
Ek het oor begin
Ek het oor begin
Ek het oor begin
Written by: Andre Faurie, Die Eindste
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...