album cover
Tyd
Rock
Tyd은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2025년 7월 4일일에 Elstorm에서 발매되었습니다.Tyd - Single
album cover
발매일2025년 7월 4일
라벨Elstorm
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM146

크레딧

실연 아티스트
Elstorm
Elstorm
실연자
작곡 및 작사
Andries Petrus Els
Andries Petrus Els
작사가 겸 작곡가
Cornelius Pieter Els
Cornelius Pieter Els
작사가 겸 작곡가

가사

Al dink ek diep weet ek nie waar die tyd gaan nie
Ek weet nie wat hier aangaan nie
Ons moet maar wag en sien
Ek gaan verveeld deur my lewe, maar dis dalk net oordrewe
Ek stap saam met jou
Oh oh oh wat het gebeur?
Afgebrand tot op die grond alweer
Uit by die ruit gaan al ons tyd, dis 'n duur prys om te betaal
Niemand het nooit tyd nie moet dit net nie fake nie, spyt kom altyd te laat
Almal op hul fone, verveeld en verlore maar het nooit tyd vir niks nie
Vasgevang en hulploos, hoe kom ek ooit hier uit?
Ek wens soms die naweek kom vroeër
Ek het teen die lang werksure verloor
Ek wens soms my lewe verby, maar daar is steeds iets wat oorbly
My glas is halfpad leeg
Oh oh oh wat 'n tragedie
Niks kom vir jou wat net wag nie
Uit by die ruit gaan al ons tyd, dis n duur prys om te betaal
Niemand het nooit tyd nie moet dit net nie fake nie, spyt kom altyd te laat
Almal op hul fone, verveeld en verlore maar het nooit tyd vir niks nie
Vasgevang en hulploos, hoe kom ek ooit hier
Uit
Uit
Vanaand
Dieselfde soos gisteraand
Los uit die dinge wat ons nie kan beheer
Al val jy dieselfde val, keer op keer
Los uit die dinge wat ons nie kan beheer
Al val jy dieselfde val, keer op keer, keer op keer
Uit by die ruit gaan al ons tyd, dis 'n duur prys om te betaal
Niemand het nooit tyd nie moet dit net nie fake nie, spyt kom altyd te laat
Almal op hul fone, verveeld en verlore maar het nooit tyd vir niks nie
Vasgevang en hulploos, hoe kom ek ooit hier uit?
Written by: Andries Petrus Els, Cornelius Pieter Els
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...