album cover
Bedonnerd
album cover
Bedonnerd은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2018년 8월 3일일에 Almero Music에서 발매되었습니다.Maandag
앨범Maandag
2018년 8월 3일
라벨Almero Music
BPM124
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

Ek het jou op my hande hier het jy geval
Ek noem my rigstring hier het jy geval
Ek verf my enkels
Geel strepe op my pad
En jy lê met jou kaal rig in die son
En ek gee water vir die lellieblom
Die yskas dreun die stilte deurmekaar
Die wasgoed lê nog nat op mekaar
Ek het jou op my hande hier het jy geval
Ek noem my rigstring hier het jy geval
Ek verf my enkels
Geel strepe op my pad
Jou hare waai soos webbe in die wind
En ek dink aan 'n naam vir ons eerste kind
Die bure raas en gil op mekaar
En ek bly staar na die dimpels op jou rug
In die lig van die oggend son
Soos 'n sonneblom wat blom met goue kleur
En my hart deurmekaar kan skeer
Jy, ek, ons, is dit my hart wat so bedonnerd gons?
Written by: Almero Welgemoed
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...