album cover
Pixie (Remastered 2024)
album cover
Pixie (Remastered 2024)은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2024년 7월 19일일에 Vonk Musiek에서 발매되었습니다.Ewigheid (Remastered 2024)
2024년 7월 19일
라벨Vonk Musiek
BPM
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
Pixie jy praat met jou lyf
As die son op jou skyn
Kan die wêreld maar verdwyn
[Verse 2]
Ooh, jy toor met jou oë
As jou heupies swaai
Dan fluit almal gelyk
[Chorus]
En ek sny die kortpad, die grondpad
Reguit na jou toe
My trane jaag my van agter af reguit na jou toe
En my hemel sal weer skyn
As jy by my kom bly
[Verse 3]
Oh my gedagtes loop nou leeg
Want ek dink net aan jou
Hoe jy jou oggend ogies oop vee
[Verse 4]
Pixie jou naam bly by my
En my grootste wens
Is dat ons 'n sunny side sal kry
[Chorus]
Ooh ek sny die kortpad, die grondpad
Reguit na jou toe
My trane jaag my van agter af reguit na jou toe
En my hemel sal weer skyn
As jy by my kom bly
[Chorus]
En ek sny die kortpad, die grondpad
Reguit na jou toe
I know that I'm out of your league but I promise I want to
Just hide behind your fame
Sodat jy by my kom bly
Written by: Hendre Serfontein Baard
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...