album cover
Mooi Ding
album cover
Mooi Ding은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 7월 18일일에 Universal Music (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.Mooi Ding - Single
Released2025년 7월 18일
라벨Universal Music (Pty) Ltd.
BPM139
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Ek kon dit nooit verstaan nie
Dit gebeur as jy nie vra nie
Maar hoe kan ek nie vra vir iets soos jy?
[Verse 2]
Dit gaan my verstand te bowe
Als wat jy belowe in 'n soen
Nog meer in wat jy doen
Dis genoeg vir my
[PreChorus]
My lief want soort soek soort
Ek het jou gekry
Kom ons kyk waarheen die aand ons lei
[Chorus]
Sit bietjie nader
Hou jou hande om my
Al raak dit later, sou jy langer wou bly?
Sê my, bly jy by my?
My mooi ding
So kom en sit 'n bietjie nader
Die aand is nog nie verby
Ja dis al later maar sal jy langer hier bly?
Sê my, bly jy by my?
My mooi ding
[Verse 3]
Ek het jou nooit verwag nie
Nog minder jou oë wat so saggies
Vir my kyk, is dit tyd
Vir 'n liefde soos jy?
[Verse 4]
My woorde is nou verlore
My oë net vir jou beskore
Die tyd is min maar my ding
Jy’s genoeg vir my
[PreChorus]
My lief want soort soek soort
Ek het jou gekry
Kom ons kyk waarheen die aand ons lei
[Chorus]
Sit bietjie nader
Hou jou hande om my
Al raak dit later, sou jy langer wou bly?
Sê my, bly jy by my?
My mooi ding
So kom en sit 'n bietjie nader
Die aand is nog nie verby
Ja, dis al later maar sal jy langer wou bly?
Sê my, bly jy by my?
My mooi ding
[Bridge]
Sê my, bly jy?
Sê my
My ding
Sê my
My ding
Sê my
My ding
Sê my
Sê my
[Chorus]
Sit bietjie nader
Hou jou hande om my
Al raak dit later, sou jy langer wou bly?
Sê my, bly jy by my?
My mooi ding
So kom en sit 'n bietjie nader
Die aand is nog nie verby
Ja, dis al later maar sal jy langer wou bly?
Sê my, bly jy by my?
My mooi ding
[Outro]
Duhn-duhn-duhn-duhn
Duhn-duhn-duhn-duhn-duhn-duhn-duhn
Duhn-duhn-duhn-duhn
Duhn-duhn-duhn-duhn-duhn-duhn-duhn
Written by: Deon Dee, Jemma Pheiffer, Ruan Graaff
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...