album cover
Kleef
1
Afrikaans
Kleef은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2023년 3월 24일일에 Vonk Musiek에서 발매되었습니다.Herinner My
album cover
발매일2023년 3월 24일
라벨Vonk Musiek
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM73

가사

[Verse 1]
Onvervuld
Alewig opsoek na iets meer
Nooit versadig
Al het jy als wat jou hart begeer
Jy het als wat jou hart begeer
[Chorus]
Niks wat hierdie wêreld jou kan gee
Oh, niks wat hierdie wêreld jou kan gee
Sal ooit genoeg wees nie
[Verse 2]
Wat klou jy vas aan?
Daar waar jou skatte lê, daar is jou hart ook
Wat laat jou veilig voel?
En sal dit jou breek as jy dit moet verloor?
[Chorus]
Niks wat hierdie wêreld jou kan gee
Oh, niks wat hierdie wêreld jou kan gee
Sal ooit genoeg wees nie
[Verse 3]
Jou suksesse, sandkastele
Of is dit wat mense van jou dink?
Wat jy najaag, gaan jou inhaal
Wanneer sal ons dit verstaan?
Jy smag na meer
Daar’s ‘n leemte uitgekerf in jou hart
Miskien is jy aspris so gemaak
[Verse 4]
Maar jy kleef aan die tydelike
Jy kleef aan wat in 'n oogwink kan verdwyn
Jy kleef, ek weet dis onvermydelik
Want my ewigheidsoë
Laat my ook dikwels in die steek
Written by: Jattie De Beer, Simoné Roets
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...