album cover
Sterre
2,358
아프리칸스 음악
Sterre은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2025년 9월 5일일에 Warner Music Africa에서 발매되었습니다.Genesis - EP
album cover
발매일2025년 9월 5일
라벨Warner Music Africa
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM92

크레딧

실연 아티스트
Appel
Appel
리드 보컬
Murray Lubbe
Murray Lubbe
백그라운드 보컬
Juan Floors Oostenhuizen
Juan Floors Oostenhuizen
어쿠스틱 기타
작곡 및 작사
Christoph Kotze
Christoph Kotze
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Murray Lubbe
Murray Lubbe
프로듀서
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
프로듀서

가사

[Intro]
Sterre in die hemel
[Verse 1]
Onthou jy daai aand in die plaasdam?
Ek en jy moeg baklei
Teen dit wat die lewe
So gerieflik, oor ons paaie lei
Dit was ons teen die wêreld
Ek het jou rug en jy vir my
Toe sê jy, as ek verlang moet ek
Na die hemel kyk
[PreChorus]
En Koos Kombuis, klein bosveld vuur
Plaasbakkie gaan nêrens nie
Jonk, dronk en roekeloos verby
[Chorus]
Daar was sterre in die hemel
Vorm toe jou gesig
As ek verlang dink ek aan jou
En dit vat my terug
Terug na daai aande
Dooswyn en bokskitaar
Windskermwasem maande op daai ou trein brug
Sterre in die hemel
Vorm jou gesig
Sterre in die hemel
En dit vat my terug
[Verse 2]
Ek hou nog jou trui in my bakkie
Vir 'n oomblik spook jy
Hier reg langs my
Jou lippe vlek vaal
Teen my kamer ruit
Ons fotos hang nog in my Pa se bar
Ja, dit was die goeie ou dae
Voor jy my kry sal ek onder sterre staan
[PreChorus]
En Koos Kombuis, klein bosveld vuur
Plaasbakkie gaan nêrens nie
Jonk, dronk en roekeloos verby
[Chorus]
Daar was sterre in die hemel
Vorm toe jou gesig
As ek verlang dink ek aan jou
En dit vat my terug
Terug na daai aande
Dooswyn en bokskitaar
Windskermwasem maande op daai ou trein brug
Sterre in die hemel
Vorm jou gesig
Sterre in die hemel
En dit vat my terug
[Verse 3]
Oh-oh, oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh, oh-oh, oh-oh-oh
[PreChorus]
En Koos Kombuis, klein bosveld vuur
Plaasbakkie gaan nêrens nie
Jonk, dronk en roekeloos verby
[Chorus]
Daar was sterre in die hemel
Vorm toe jou gesig
As ek verlang dink ek aan jou
En dit vat my terug
Terug na daai aande
Dooswyn en bokskitaar
Windskermwasem maande op daai ou trein brug
Sterre in die hemel
Vorm jou gesig
Sterre in die hemel
En dit vat my terug
[Outro]
Onthou jy daai aand in die plaasdam?
Ek en jy moeg baklei
Teen dit wat die lewe
So gerieflik, oor ons paaie lei
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...