album cover
Die Groot 5
929
Afrikaans
Die Groot 5은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2023년 10월 13일일에 Vonk Musiek에서 발매되었습니다.Die Groot 5 - Single
album cover
발매일2023년 10월 13일
라벨Vonk Musiek
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM139

크레딧

실연 아티스트
ADAM
ADAM
실연자
작곡 및 작사
Hugo Ludik
Hugo Ludik
작사가 겸 작곡가
Abraham Christoffel Johannes de Beer
Abraham Christoffel Johannes de Beer
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Hugo Ludik
Hugo Ludik
프로듀서

가사

[Chorus]
Sy het dit, sy het dit
Sy is gebore met dit
Haar lippe, boude, bene, oë, persoonlikheid
Sy's meer as net 'n uurglas lyf
Sy het die Groot 5
[Verse 1]
Sagste oë
Kyk diep binne my
Gestuur van bo
Haar vuur brand in my
[Verse 2]
Silhoeët van
Haar lyf hier naby
Alles van haar
Maak my hart bly
[Verse 3]
Val ons twee saam
In mekaar se arms
Onder die sekel maan
Kom ek hou jou warm
[Chorus]
Sy het dit, sy het dit
Sy is gebore met dit
My Maybeline, Levi jeans, Chanel no 5
[Chorus]
Sy het dit, sy het dit
Sy is gebore met dit
Haar lippe, boude, bene, oë, persoonlikheid
Sy's meer as net 'n uurglas lyf
Sy het die Groot 5
[Verse 4]
Mooiste bene
Sexy en bruin
Sy kickstart boeings
In haar aftyd
[Verse 5]
In die bosveld
Waar sy wil bly
Saam 'n boerseun
Wat na haar sal kyk
[Verse 6]
Val ons twee saam
In mekaar se arms
Onder die sekel maan
Kom ek hou jou warm
[Chorus]
Sy het dit, sy het dit
Sy is gebore met dit
My Maybeline, Levi jeans, Chanel no 5
[Chorus]
Sy het dit, sy het dit
Sy is gebore met dit
Haar lippe, boude, bene, oë, persoonlikheid
Sy's meer as net 'n uurglas lyf
Sy het die Groot 5
[Chorus]
Sy het dit, sy het dit
Sy is gebore met dit
My Maybeline, Levi jeans, Chanel no 5
[Chorus]
Sy het dit, sy het dit
Sy is gebore met dit
Haar lippe, boude, bene, oë, persoonlikheid
Sy's meer as net 'n uurglas lyf
[Chorus]
Sy het dit, sy het dit
Sy is gebore met dit
My Maybeline, Levi jeans, Chanel no 5
[Chorus]
Sy het dit, sy het dit
Sy is gebore met dit
Haar lippe, boude, bene, oë, persoonlikheid
Sy's meer as net 'n uurglas lyf
Sy het die Groot 5
[Verse 7]
Sy's meer as net 'n uurglas lyf
Written by: Abraham Christoffel Johannes de Beer, Hugo Ludik
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...