album cover
Standbeelde
340
Afrikaans
Standbeelde은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2022년 1월 1일일에 Vonk Musiek에서 발매되었습니다.Standbeelde - Single
album cover
발매일2022년 1월 1일
라벨Vonk Musiek
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM96

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Ampie
Ampie
실연자
Matthew John Duncan
Matthew John Duncan
실연자
작곡 및 작사
Matthew John Duncan
Matthew John Duncan
작사가 겸 작곡가
Abraham Christoffel Du Preez
Abraham Christoffel Du Preez
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Tertius Human
Tertius Human
프로듀서

가사

Ek is hier geplant
En die wind het deur my gewaai
Regop in 'n graf beland
Toe ek dink ek kon hier uitkom
Daar’s 'n misverstand
Maar die ratte hou aan draai
Geen hoop vir die anderkant
Want ek weet ek gaan hier ouer raak
Maar Die hemel weet
Dit lyk nie asof jy omgee nie
Ons is gebou en hier vergeet
In stilstand alleen
Toe ek jou weer sien
Dit lyk asof jy deur my kyk
Ek dink almal is verveeld
Van standbeelde breek
OOHHH OOOHHH
OOHHH OOOHHH
ń Engel in 'n rots
En die bytel het haar uitgekap
Gevlieg tot die beloofde land
In die middel skree ons kies kant
Maar woorde bly woorde
Al is dit gebrons
As jy weet hoe moeilik
Dit was tussen ons
En lewe bly lewe
Al is dit verdeeld
Is jy ook tevrede
met jou selfbeeld
Maar Die hemel weet
Dit lyk nie asof jy omgee nie
Ons is gebou en hier vergeet
In stilstand alleen
Toe ek jou weer sien
Dit lyk asof jy deur my kyk
Ek dink almal is verveeld
Van standbeelde breek
OOHHHH OHHHH
OOHHHH OHHHH
OOHHHH OHHHH
OOHHHH OHHHH
Kom nader breek my keuses
Verander ons bou weer nuwes
Kom nader steel my keuses
En verander
Maar Die hemel weet
Dit lyk nie asof jy omgee nie
Ons is gebou en hier vergeet
In stilstand alleen
Toe ek jou weer sien
Dit lyk asof jy deur my kyk
Ek dink almal is verveeld
Van standbeelde breek
OOHHHH OHHHH
Ek weet
En ek weet
Jy probeer
En ek weet
En ek weet
En ek weet
Jy probeer
Jy probeer
Written by: Abraham Christoffel Du Preez, Matthew John Duncan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...