album cover
Armgat
album cover
Armgat은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2016년 10월 7일일에 Vonk Musiek에서 발매되었습니다.Gemaak Om Te Dans
발매일2016년 10월 7일
라벨Vonk Musiek
BPM155
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
Jare terug toe ons kinders was
En Boeta se klere wat hom nie meer pas word myne, ou gordyne
Word syne
[Verse 2]
Droë brood en kanaal water
En ma word kwaad as ons twee later by die huis aankom met gate in die gate van ons flennie shorts
[Chorus]
Ja, ons was armgat, maar niemand vat aan my nie
Armgat maar niemand weet waar ons bly nie
Ons hele verhaal in 'n Checkers sak ons was platsak, twaksak, papsak, armgatte
[Verse 3]
Die bakkie start net as hy rerig moet
En pa stuur ons, vir my en Boet na die off-sales en die Tattersalls
En die slaghuis
[Verse 4]
Konsertina klap en braaivleis vuur
Met Mellowood en 'n bottel bier hou die empties
Vir 'n sentjies, daar lê 'n lang week voor
[Chorus]
Ja, ons was armgat, maar niemand vat aan my nie
Armgat, maar niemand weet waar ons bly nie
Ons hele verhaal in 'n Checkers sak ons was platsak, twaksak, papsak, armgatte
[Verse 5]
Die wiel is af, ons wag vir spares in die sitkamer
'n Bybelvers die kombuisdeur maak na buite oop teen die asdrom
Die asdrom lê vol bottels en as iemand ooit die Lotto wen koop ons 'n trailer
Met 'n drywer, om die bottels weg te ry
[Chorus]
Ja, ons was armgat, maar niemand vat aan my nie
Armgat, maar niemand weet waar ons bly nie
Ons hele verhaal in 'n Checkers sak ons was platsak, twaksak, papsak, armgatte
[Chorus]
Ja, ons was armgat, maar niemand vat aan my nie
Armgat, maar niemand weet waar ons bly nie
Ons hele verhaal in 'n Checkers sak ons was platsak, twaksak, papsak, armgatte
Ons hele verhaal in 'n Checkers sak ons was platsak, twaksak, papsak, armgatte
Written by: Blackie Swart

Loading...