album cover
Lanie
album cover
Lanie은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 10월 31일일에 Universal Music (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.Lanie - Single
2025년 10월 31일
라벨Universal Music (Pty) Ltd.
BPM130
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Lanie, ek wil nie van jou hou nie
Ek het die groot dors elke aand
Lanie, ek kan nie aan jou kou nie
Sluk weer daai bottel uit jou hand
En dan drink ek my leeg in die môre
En dan drink ek my leeg in die aand
Jy steel weer my hart soos sonde
En ek herstel nog na gisteraand
[Chorus]
Jy's soos donderweer
En ek verloor beheer elke keer as jy my sag maak, soek ek meer
Jy verdoof die seer
As jy my kom haal en ek val oor myself, ek moet keer
Lanie, ek moet stop maar soek meer
Jy's een te veel
[Verse 2]
Lanie, jy gooi my nie so flou nie
Ek drink in liters uit altyd
Ek kan nie en ek moenie en ek wou nie
Maar jy haal die nugter uit my uit
So hoe drink ek net een in die môre
En hoe drink ek net een in die aand?
Jy steel weer my hart soos sonde
En ek herstel nog na gisteraand
[Chorus]
Jy's soos donderweer
En ek verloor beheer elke keer as jy my sag maak, soek ek meer
Jy verdoof die seer
As jy my kom haal en ek val oor myself, ek moet keer
Lanie, ek moet stop maar soek meer
Jy's een te veel
Jy's een te veel
[Bridge]
Daar's nie net een en dan stop nie
Lanie, hoe kan jy my hou hier op my knieë?
Ek kan nie los nie
Gee my nog net enetjie
[Chorus]
Jy's soos donderweer
En ek verloor beheer elke keer as jy my sag maak, soek ek meer
Jy verdoof die seer
As jy my kom haal en ek val oor myself, ek moet keer
Jy's soos donderweer
En ek verloor beheer elke keer as jy my sag maak, soek ek meer
Jy verdoof die seer
As jy my kom haal en ek val oor myself, ek moet keer
Jy's soos donderweer
En ek verloor beheer elke keer as jy my sag maak, soek ek meer
Jy verdoof die seer
As jy my kom haal en ek val oor myself, ek moet keer
Lanie, ek moet stop maar soek meer
Lanie, ek moet stop maar soek meer
Lanie, ek moet stop maar soek meer
Jy's een te veel
Written by: Marno van der Merwe, Riaan Benadé
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...