album cover
PLESIER
154
Pop
PLESIER은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2026년 2월 5일일에 Stam Records에서 발매되었습니다.PLESIER - Single
album cover
발매일2026년 2월 5일
라벨Stam Records
LanguageEnglish
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM109

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Johan Viljoen
Johan Viljoen
백그라운드 보컬
Zander Botha
Zander Botha
백그라운드 보컬
작곡 및 작사
Johan Viljoen
Johan Viljoen
작사가 겸 작곡가
Zander Botha
Zander Botha
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Johan Viljoen
Johan Viljoen
프로듀서

가사

Ek soek jou spore op die strand
Maar die golwe spoel dit weg hier oor die sand
Ek gooi 'n klippie in die see
Daar's nog baie om te leer
Ek dog dis net die hel wat brand
Ek sukkel soms om te laat gaan
En ek hou aan om aan hierdie tak te hang
Petrol op die vuur
En dit word erger by die uur
Die herinneringe brand
My drome klop hier aan my deur
Maar ek verloor die sleutel elke keer
Ek dog jy sou my wakker maak
Met 'n soen my seer kom haal
Maar eks nog heeltyd aan die slaap
Ek sukkel soms om te laat gaan
En ek hou aan om aan hierdie tak te hang
Petrol op die vuur
En dit word erger by die uur
Die herinneringe brand
Ek wil nie luister nie
Ek sal nie fluister nie
Ek gooi die petrol op die vuur
Gooi die petrol op die vuur
Die vlamme was my skoon
Dieselfde ou patroon
Ek doen dit alles vir plesier
Dis alles vir plesier
Ek wil nie luister nie
Ek sal nie fluister nie
Ek gooi die petrol op die vuur
Gooi die petrol op die vuur
Die vlamme was my skoon
Dieselfde ou patroon
Ek doen dit alles vir plesier
Dis alles vir plesier
Ek sukkel soms om te laat gaan
En ek hou aan om aan hierdie tak te hang
Petrol op die vuur
En dit word erger by die uur
Die herinneringe brand
Written by: Johan Viljoen, Zander Botha
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...