album cover
Trix
39
Singer/Songwriter
Trix은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2026년 1월 30일일에 Die Beste Record Company In Die Wêreld ...Ooit, Ek Sweer에서 발매되었습니다.Trix - Single
album cover
발매일2026년 1월 30일
라벨Die Beste Record Company In Die Wêreld ...Ooit, Ek Sweer
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM75

크레딧

실연 아티스트
Die Beste Band In Die Wêreld ...Ooit, Ek Sweer
Die Beste Band In Die Wêreld ...Ooit, Ek Sweer
실연자
Rikus De Beer
Rikus De Beer
보컬
Ryno Velvet
Ryno Velvet
보컬
작곡 및 작사
Fred den Hartog
Fred den Hartog
작사가 겸 작곡가
Ryno Velvet
Ryno Velvet
작사가 겸 작곡가
JD De Beer
JD De Beer
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Fred den Hartog
Fred den Hartog
프로듀서
Dane Taylor
Dane Taylor
믹싱 엔지니어
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
마스터링 엔지니어

가사

Die sterre draai die winter word weer lente
Die ryk man jaag sy sente
En die tannies kla
Die arend juig as hy sweef oor droë riviere
Ons skinder oor die bure
En die senuwees pla
Ons gaan lê langs ‘n kas vol geraamtes
Ons leef met angs en skaamtes
En ons hou op droom
Ons onthou en mis die goeie jare
Die vakansies saam haar ma'le
By die dam wat stoom
Toegesluit in die tronk van die verlede
Ons vermy die hede
Vir ‘n wêreld sonder kleur
In die donker hoor ek weer haar asem
Teen die spieëlkas klou haar wasem
In my hangkas woon haar geur
Ons gaan lê langs ‘n kas vol geraamtes
Ons leef met angs en skaamtes
En ons hou op droom
Ons onthou en mis die goeie jare
Die vakansies saam haar ma'le
By die dam wat stoom
Ons belê in klere sonder some
Fake gras en plastic bome
Om onsself te straf
Ons versier met blink metaal en klippe
'n Ring in oor en lippe
'n Wit suit vir die graf
Ons gaan lê langs ‘n kas vol geraamtes
Ons leef in angs en skaamtes
En sê jammer vir die oom
Ons bedenk en luister na lang sinne
Maar die antwoorde lê binne
En die lewe is ‘n droom
En die lewe is ‘n droom
En die lewe is ‘n droom
En die lewe is ‘n droom
En die lewe is ‘n droom
Written by: Den Hartog, JD De Beer, Ryno Velvet
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...