album cover
Bully
738
Hip-Hop/Rap
Bully은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2026년 2월 20일일에 Big Meg Records에서 발매되었습니다.Bully - Single
album cover
발매일2026년 2월 20일
라벨Big Meg Records
언어English
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM73

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Chesrae Megan
Chesrae Megan
작곡 및 작사
Chesrae Giomme Herandien
Chesrae Giomme Herandien
작사가 겸 작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Young C Beats
Young C Beats
프로듀서
Fyetjie bobblehead
Fyetjie bobblehead
녹음 엔지니어

가사

Huh
Is game time
Big Meg
HaHaHa
Ek isi bang vir enige **** nie
Ek isi bang vir enige bitch nie
Julle't gelag toe hulle my diss opi net
Nou wys ek jou eksi 'n bitchie
Ek kani slipie ek kani vali
As jy my wrong ha kom ek soes 50
Ali receipts wat ek het gati missie
Van Ek isi eene wat jy nie moet dissie
Ek is hie bo
Jys onder my
Ek briek brood vir die brusse wat hongerly
Jy briek jou purse vir die brusse wat ko by my
Ek isi hond
Soe is beef Jy is onder my
Word opi street is eke maak diss tracks
Slat gou hai rumor af
Ek drop real facts
As jy step teen my moet jy liss het
My team is gestrap
Soe kyk uit as ek step
Toe hulle my diss opi 'net
Heti rappers gechange op my
Naaih fok julle **** het niks op my
Ek heti dokkets van julle wat snyf
Dink voor jy dala van ek gat jou kry
Brag oori kroon maar is net vi display
Almal die **** het fokkoli lyn
Moeni laat ek begin praat oori Rappers wat skuld maak vi cocaine
Dies 'n warning vir almali naaiers
As jy my wil diss do what you desire
Hard opi 'net but in person 'n naier
Ek bangi 'n mensie van ek spit fire
Bel ek vir Pang
Ennie honne slat wettag
Draad omi nek
Lat it lyk netsoes ketchup
Jy sal moet step up
Big dawg bully
AS ek byt
Is 'n set up
Brrrt
Is klomp honne wat ek ani nek het
Hulle moet ytkyk aneste step ek
Sit gou 'n 2Klip binne ini werk
Ha maats ek met bullies
Van hulle ko sterk
Klomp honne wat ek ani neck het
Ekse Is klomp honne wat ek ani nek het
Opps raak stil as ek pull up bydi set
En hulle bly flex but hulles in debt
Ek Skryf ini nag in my pen is n threat
Loep n draai omi block
Los n stain as ek step
Ek sit my haters nou
Binne in n kus in
Gat slaap ini sand
Sit jou kop op 'n kussing
Internet trolls wat lê ini hearse in
Scorpion bitch
As ek stiek
Gati gif in
Is klomp honne wat ek ani nek het
As jy nog wil praat en ha hal eki deck uit
Ek isi queen soe haal jy ma vir Jack uit
Big Dawg bully
Ha haal ek n stack uit
Bel ek vir Pang
Ennie honne slat wettag
Draad omi nek
Lat it lyk netsoes ketchup
Jy sal moet step up
Big dawg bully
AS ek byt
Is 'n set up
Is klomp honne wat ek ani nek het
Hulle moet ytkyk aneste step ek
Sit gou 'n 2Klip binne ini werk
Ha maats ek met boelies
Van hulle ko sterk
Klomp honne wat ek ani neck het
Ekse Is klomp honne wat ek ani nek het
Ek isi bang vir enige **** nie
Ek isi bang vir enige bitch nie
Julle't gelag toe hulle my diss opi net
Nou wys ek jou eksi 'n bitchie
Ek kani slipie
Ek kani vali
As jy my wrong ha kom ek soes 50
Ali receipts wat ek het gati missie
Van Ek isi eene wat jy nie moet dissie
Ek hou van geld
Eks 'n Big Boss Eks Hugo
Ek step op bitches
Net een move is K.O
Hulle speel checkers
Ma ek skuif soos Ludo
Ek laat my bank account praat
Haais my lingo
Written by: Chesrae Giomme Herandien
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...