album cover
The Error Flow
4
Hip-Hop/Rap
The Error Flow은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2026년 4월 20일일에 Dre_the_error에서 발매되었습니다.The Error
album cover
앨범The Error
발매일2026년 4월 20일
라벨Dre_the_error
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM78

가사

Dre are you ok?
Ek move dan altyd different
Ja die ouens soek 'n motion sensor
Almal in die picture
Vat 'n foto met die camera lense
Outie is 'n bouer, Maar hy start up met die fokken venster
Eerste ding wat ek gaan doen,Met geld is 'n fokken mansion
Niemand gaan my sê
Die's my klas, die's die fokken lesson
Ek is die teacher, teach my teacher
Ek is fokken clever
Niemand wil my glo
Ek is hoog op die fokken ladder
Dre'co het die flow, Yeah we know
He is gangster, With it
Sê my hoe jy voel
Sê my hoe jy voel Die is Dre
Almal sien my met daai fokken meddie will baklei
Hulle will baklei
Ek move dan altyd different, Ja die ouens soek 'n motion sensor
Almal in die picture, Vat 'n foto met die camera lense
Outie is 'n bouer, Maar hy start up met die fokken venster
Eerste ding wat ek gaan doen, Met geld is 'n fokken mansion
Sê my kom ek in met triple digits, Triple figures
Julle almal is aan leis
Julle soek aan nou nog second servings
Niemand soek 'n brokie om 'n circle, Gee hom pocket change
Daai is te veel,Gee hom niks, Sal hom wys
Ek move dan altyd different
Ja die ouens soek 'n motion sensor
Almal in die picture
Vat 'n foto met die camera lense
Outie is 'n bouer, Maar hy start up met die fokken venster
Eerste ding wat ek gaan doen,Met geld is 'n fokken mansion
Niemand gaan my sê
Die's my klas, die's die fokken lesson
Ek is die teacher, teach my teacher
Ek is fokken clever
Niemand wil my glo
Ek is hoog op die fokken ladder
Dre'co het die flow, Yeah we know, He is gangster With it
Van Engels na Afrikaans yeah
I'm special With it
Hy's in 'n graf sonder 'n kus, Ek is fokken leatle
Om Gery met 'n bus, Daai is Jeepers Creepers
Full speed no one speaks (Jeepers Creepers)
Ek move dan altyd different
Ja die ouens soek 'n motion sensor
Almal in die picture
Vat 'n foto met die camera lense
Outie is 'n bouer, Maar hy start up met die fokken venster
Eerste ding wat ek gaan doen,Met geld is 'n fokken mansion
Is 'n fokken mansion
Is 'n fokken mansion
Is 'n fokken mansion
Dre'co flow, Fokken mansion
Written by: Elwandre Williams
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...