album cover
Killer
1
Hip-Hop/Rap
Killer은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2026년 4월 20일일에 Dre_the_error에서 발매되었습니다.The Error
album cover
앨범The Error
발매일2026년 4월 20일
라벨Dre_the_error
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM66

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Dre_the_error
Dre_the_error
실연자
Elwandre Williams
Elwandre Williams
보컬
작곡 및 작사
Elwandre Williams
Elwandre Williams
작곡가, 가사
프로덕션 및 엔지니어링
Dre_the_error
Dre_the_error
프로듀서

가사

Dre are you ok?
Ek is 'n killer, ek kom met die gun en ek
Kok net back en ek druk net die trigger
My oë is nou rooi en my jacket is leather
Hulle roep my the reaper, my naam is the skinner
Maak oop die deur, jy staan voor die hek
Ek kyk op my wrist, wat is die tyd?
Kom met jou stories, jy mors nog my tyd
Poep is dan koud vir jou hond met 'n fade
Is dit die plek om te speel?
Sunshine, rainbows, neh jy doen nou te veel
Speel vir daai team en ek sny af jou keel
Leatle killers, ek soek nie nog meer
Maak laat jy vaal, ek smeer jou gesig op die teer
Uh, jy moet my nou keer
Broer die target is groot en jy kry aan nou seer
Is daar 'n groter hond soos die beer
Kom met die wind en ek kom met die reën
Kom met 'n storm, ek gooi met 'n steen
Biggest in the game en jy weet wat ek meen
Ek is nou hier en ek doen dit alleen
Killer, killer, killer, killer
Ek is nou hier en ek doen dit met vuur
Ek is die flame, ja ek brand in 'n muur
Ek is nou hier, die big dog tier
Killer, killer, killer, killer, killer
Sê my nou wie moet ek breuk
Killer, killer, killer, killer, killer
Die ouens kry seer
Killer, killer, killer, killer, killer
Dre is the king
Killer, killer, killer, killer, killer
What do you mean?
Die ouens ken 9.9 nie van waar af is ek nie wuh
Dies die hond van die toekies ouens
Big dog, vissies
Ken jy wies ek?
Ek is 'n killer, ek kom met die gun en ek
Kok net back en ek druk net die trigger
My oë is nou rooi en my jacket is leather
Hulle roep my the reaper, my naam is the skinner
Maak oop die deur, jy staan voor die hek
Ek kyk op my wrist, wat is die tyd?
Kom met jou stories, jy mors nog my tyd
Poep is dan koud vir jou hond met 'n fade
Killer, killer, killer, killer, killer, killer
What do you mean?
Killer, killer, killer, killer, killer
Dre is the king
Killer, killer, killer, killer, killer
What do you mean?
Killer, killer, killer, killer, killer
Dre is the king
Written by: Elwandre Williams
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...