album cover
Deurmekaar
3,880
투어 중
Rock
Deurmekaar은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2003년 1월 1일일에 Just Music에서 발매되었습니다.Chasing the Sun
album cover
발매일2003년 1월 1일
라벨Just Music
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM84

크레딧

작곡 및 작사
Karen Zoid
Karen Zoid
작곡가, 가사

가사

Ek het geloop sonder om te groet
Ek wil jou bel ek wonder of ek moet
Ek weet jy dink ek't jou verniel
Ek het jou lief met my hart en siel
Ek het geloop sonder om te groet
En clean breaks is tien teen een goed
En ek sit hier op die lang pad
Soos soveel kere vantevoor
En iewers langs die highway het ek my beste pel verloor
Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed, ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe maak my mal
Die fight's verby die vuur's geblus
Die storm het bedaar
<span begin="1:54.544" end="1:56.037">Als is fine</span> <span ttm:role="x-bg"><span begin="1:58.464" end="2:00.656">(En ek voel so deurmekaar)</span></span>
Ek het geloop sonder om te groet
Jy's nog altyd een wat net praat wanneer hy moet
As ek kon sing en minder sê
Sou jy dalk beter weet wat ek nodig het
Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed, ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe
Die herinneringe
Die herinneringe
Ek ken jou lyf
Ek ken jou taal
Ek ken jou goed, ek ken jou kaal
Ons het opgestaan
Ons het weer geval
Die herinneringe maak my mal
Written by: Karen Zoid
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...