album cover
Die Here Weet
album cover
Die Here Weet은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2008년 6월 1일일에 RPT Records에서 발매되었습니다.Net Om Die Geraas In Te Asem
2008년 6월 1일
라벨RPT Records
BPM73
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
Verskoon my
Vir wat ek sê
Maar vir nog meer wat ek wens
Vir nog meer wat ek wens
[Verse 2]
En my woorde is min
Maar ek dink jy kry die punt
Ek dink ons praat te veel
En sê te min
[Chorus]
Want daar is iets in jou oë wat my rustig maak
En ek dink dit is tyd dat ek rustig raak
Want daar is iets in jou oë wat my rustig maak
En die Here weet, ek dink dis tyd, ek dink dis tyd
Want ek sal jou aan die ander kant van jou gedagtes kom uithaal
Dis hier waar mens se dinge vergaan
Aan die ander kant van jou gedagtes kom uithaal
[Verse 3]
Verskoon my
Vir wat ek sê
Maar vir nog meer waar ek lê
Vir nog meer waar ek lê
[Verse 4]
En my woorde is min
Maar ek dink jy kry die punt
Ek dink ons praat te veel
Ek dink ons praat te veel
[Chorus]
Want daar is iets in jou oë wat my rustig maak
En ek dink dit is tyd dat ek rustig raak
Want daar is iets in jou oë wat my rustig maak
En die Here weet, ek dink dis tyd
Want ek sal jou aan die ander kant van jou gedagtes kom uithaal
Dis hier waar mens se dinge vergaan
Aan die ander kant van jou gedagtes kom uithaal
Written by: H Brands
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...