album cover
Engel
album cover
Engel은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2010년 9월 30일일에 Maroela Musiek에서 발매되었습니다.Vir My & Vir Jou
2010년 9월 30일
라벨Maroela Musiek
BPM80
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Daar's geluide in die solder wat jou skrik maak
En die winde waai die luike oop en toe
[PreChorus]
As die skaduwees jou wakker hou en rondloop in die gang
Dan kom kruip jy in want die donker maak jou bang
[Chorus]
Daar's 'n engel wat jou dop hou
Wat jou oppas deur die nag
Daar's 'n engel wat voor jou bed staan
Wat heel nag staan en wag
En die engel hou 'n kers vas
Wat die donker nie kan blus
Daar's 'n engel wat jou dop hou, maak jou oë toe
My lief en rus
[Verse 2]
Jy's vroeg aand vol brewade
Tot Klaasvakie jou kom haal
En 'n knippie sand in jou oë kom strooi
[PreChorus]
En as die skaduwees jou wakker hou en rondloop in die gang
Dan kom kruip jy in want die donker maak jou bang
[Chorus]
Daar's 'n engel wat jou dop hou
Wat jou oppas deur die nag
Daar's 'n engel wat voor jou bed staan
Wat heel nag staan en wag
En die engel hou 'n kers vas
Wat die donker nie kan blus
Daar's 'n engel wat jou dop hou, maak jou oë toe
My lief en rus
[Chorus]
Daar's 'n engel wat jou dop hou
Wat jou oppas deur die nag
Daar's 'n engel wat voor jou bed staan
Wat heel nag staan en wag
En die engel hou 'n kers vas
Wat die donker nie kan blus
Daar's 'n engel wat jou dop hou, maak jou oë toe
My lief en rus
Written by: Karen Zoid
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...