album cover
Squeeze My
album cover
Squeeze My은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2013년 3월 12일일에 Real Music Distribution에서 발매되었습니다.10 Jaar Versamling
2013년 3월 12일
라벨Real Music Distribution
언어English
BPM144
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
Kom ek vertel 'n storie
Toe ek nog 'n laaitjie was
Toe't ek twintig kilo's op my fiets gery om te gaan vry in Kakamas
[Chorus]
En sy sê squeeze my baby
Baby, squeeze my baby, baby hou my vas
Druk my baby, baby druk my, baby
Baby, gee my gas
[Verse 2]
Ja, my bene het mooi vris geword van al die geryery
En my meisie, man sy't huge geword van al die gevryery
[Chorus]
En sy sê squeeze my baby
Baby, squeeze my baby, baby hou my vas
Druk my baby, baby druk my, baby
Baby, gee my gas
[Verse 3]
Ek moes toe maar 'n job loop kry, toe maar die skool gelos
Die till gaan slaan daar by die Pick-n-Pay vir geld vir die kind se kos
[Chorus]
En sy sê squeeze my baby
Baby, squeeze my baby, baby hou my vas
Druk my baby, baby druk my, baby
Baby, gee my gas
[Verse 4]
Die troue in die Landdros kantoor was baie vinnig oor
Daar was nie tyd vir 'n party nie want haar pa wou my vermoor
[Chorus]
En sy sê squeeze my baby
Baby, squeeze my baby, baby hou my vas
Druk my baby, baby druk my, baby
Baby, gee my gas
[Verse 5]
Ons is nog baie gelukkig
Hier in Moerlandspan
Want elke jaar kry ek 'n nuwe speler vir my 'n rugby span
[Chorus]
En sy sê squeeze my baby
Baby, squeeze my baby, baby hou my vas
Druk my baby, baby druk my, baby
Baby, gee my gas
[Verse 6]
O, geld het ons nie baie nie
Maar in liefde is ons ryk
En elke jaar soos klokslag is daar nog 'n klein Van Wyk
[Chorus]
Dan sy sê squeeze my baby
Baby, squeeze my baby, baby hou my vas
Druk my baby, baby druk my, baby
Baby, gee my gas
Dan sy sê squeeze my baby
Baby, squeeze my baby, baby hou my vas
Druk my baby, baby druk my, baby
Baby, gee my gas
Written by: Anton Myburgh, Murgpyp

Loading...