album cover
Alles
album cover
Alles은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2026년 5월 15일일에 Dkoda에서 발매되었습니다.Alles - Single
2026년 5월 15일
라벨Dkoda
BPM127
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
Woorde gewere alles soos beelde
Jou vrese verlede
Ek dra jou vir 'n lewe
[PreChorus]
Dit hou my in my lyn
Jou oë soos blou satyn
En elke glimlag wat stil voor my staan
Ek hoor al jou naam
[Chorus]
En ek soek alles
Alles, alles
Maar ek is bang vir
Alles
Alles
Alles
Al is ek moeilik
Al is ek kwaad
Al is ek alleen vannaand
Al is jy hartseer
Sal ek verstaan
Ek soek alles
Al is ek bang
[Verse 2]
Trane vreugde
Met alles tevrede
Jou hart sag
Middernag
Ek sal veraltyd wag
[PreChorus]
Dit hou my in my lyn
Jou oë soos blou satyn
En elke glimlag wat stil voor my staan
Ek hoor al jou naam
[Chorus]
En ek soek alles
Alles, alles
Maar ek is bang vir
Alles
Alles
Alles
Al is ek moeilik
Al is ek kwaad
Al is ek alleen vannaand
Al is jy hartseer
Sal ek verstaan
Ek soek alles
Al is ek bang
Written by: Schwabie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...