album cover
Opskop
391
Afrikaans
Opskop은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 6월 27일일에 Dkoda에서 발매되었습니다.Die Pad
album cover
앨범Die Pad
발매일2025년 6월 27일
라벨Dkoda
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM125

가사

[Verse 1]
Jy's my uncle van al lankal
Jy's my pel van Hotazel
My op-top-dop
As my ys beginne smelt
Sout van onse aarde
Brannewyn en water
Ons almal weet Oom Tolla sê dan so
[Chorus]
Dis die Kalahari opskop
Skop so hoog soos wat jy kan
Gee hom wind as hy wil gaan dan wil hy gaan
Dis 'n opskop
Skop tussen die oê
Ons almal weet Oom Tolla sê dan so
[Verse 2]
Jy's die baas van die plaas
My maat af in die straat
Die Springbok game
Op 'n saterdag aand
Hy los dit net vir later
Later is hy kwater
Ons almal weet Oom Tolla sê dan so
[Chorus]
Dis 'n Kalahari opskop
Skop so hoog soos wat jy kan
Gee hom wind as hy wil gaan dan wil hy gaan
Dis 'n opskop
Skop tussen die oê
Ons almal weet Oom Tolla sê dan so
[Bridge]
Jy's my regterhand
Langs jou is ek vir niemand bang
Saam jou sal ek deur oorlog gaan
Oom tolla sê dis fine, ons hoef net te drink vanaand
[Chorus]
Dis 'n Kalahari opskop
Skop so hoog soos wat jy kan
Gee hom wind as hy wil gaan dan wil hy gaan
Dis 'n opskop
Skop tussen die oê
Ons almal weet Oom Tolla sê dan so
Dis 'n Kalahari opskop
Written by: Leon Henry Schwabie, William Henru Ekkerd
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...