album cover
Heuning
album cover
Heuning은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2026년 10월 2일일에 Warner Music Africa에서 발매되었습니다.Winter - EP
2026년 10월 2일
라벨Warner Music Africa
BPM130
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
As jou hare so waai in die wind
Voel ek weer kind
Wil ek die mooi in die lewe vind
[PreChorus]
Jou sagte lyne los 'n merk op my hart
Ek weet hy's effens hard
Maar jy kan alles binne hom vir jou vat
[Chorus]
Jy proe soos heuning
In my Sondag oggend tee
Jy voel soos lente
My wildste somer wense
Jy proe soos heuning
In my Sondag oggend tee
Jy voel soos
Die golwe van die see
[Verse 2]
As die reën kom fluister
En jy omvou my stywer
Word al ons geheime kleiner en kleiner
Voel jy soos myne
[PreChorus]
Jou sagte lyne los 'n merk op my hart
Ek weet hy's effens hard
Maar jy kan alles binne hom vir jou vat
[Chorus]
Jy proe soos heuning
In my Sondag oggend tee
Jy voel soos lente
My wildste somer wense
Jy proe soos heuning
In my Sondag oggend tee
Jy voel soos
Die golwe van die see
Written by: Kirsten Richard Schlebusch
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...