album cover
Soos Trane
534
Praise & Worship
Soos Trane은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2013년 9월 4일일에 Merchant Music에서 발매되었습니다.Kom Nader
album cover
앨범Kom Nader
발매일2013년 9월 4일
라벨Merchant Music
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM72

크레딧

가사

[Verse 1]
Wees stil my hart, en luister
Buig neer my siel, voor die Een wat leef
Ek gee myself, gebroke
En elke las vir die Een wat weet
[Chorus]
Mag my lewe wees soos trane
Oor die voete van my Heer
En mag die hart in my weer heel word
Soos die balsem oor U breek
[Verse 2]
Hier binne my verlang ek
My wese roep na die Een wat hoor
Soos vuur kom brand en reinig
Vlekkeloos vir die Een wat kom
[Chorus]
Mag my lewe wees soos trane
Oor die voete van my Heer
En mag die hart in my weer heel word
Soos die balsem oor U breek
[Chorus]
Mag my lewe wees soos trane
Oor die voete van my Heer
En mag die hart in my weer heel word
Soos die balsem oor U breek
[Verse 3]
Oor U breek
Oor U breek
Oor U breek
[Chorus]
Mag my lewe wees soos trane
Oor die voete van my Heer
En mag die hart in my weer heel word
Soos die balsem oor U breek
Oor U breek
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...