album cover
Sproeitjies
album cover
Sproeitjies은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2004년 5월 17일일에 Gallo Record Company에서 발매되었습니다.Op Aanvraag
2004년 5월 17일
라벨Gallo Record Company
BPM122
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
Daar's 'n park in my tuisdorp vêr weg van die stad's se lawaai
Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar
En eendag sien ek 'n klein dogtertjie eenkant alleen
Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen
[Verse 2]
En ek sê sproëtjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë
Wil jy graag 'n groot geheim hoor?
Almal wil graag soos jy wees
Want jy's pragtig, lieflik
En sy druk saggies my hand
En sê ek wens ek kon my deur jou oë sien
[Verse 3]
Al die somers en winters is nou reeds so lankal verby
En die glimlag van jonk wees verberg soms 'n ou hartseer pyn
En eendag sien ek sproëtjies weer en my oë staar verdwaas
Want die lelike eentjie verander in die mooiste swaan
[Verse 4]
En ek sê sproëtjies, jy's pragtig
En sy druk saggies my hand
En sê ek wens ek kon my deur jou oë sien
[Verse 5]
Ek gaan by die skouburg een aand, na 'n opvoering kyk
En daar dans 'n meisie wat net soos 'n fee prinses lyk
Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor
Ek sien toe dis sproëtjies wat harte so bekoor
[Verse 6]
En ek sê sproëtjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë
Onthou jy nog die parkie en die trane in jou oë?
Sproëtjies, jy's pragtig
En ek hou haar teen my vas
Sy sê ek wens ek kon my deur jou oë sien
Ek wens ek kon my deur jou oë sien
Written by: Gert Van Tonder, Sterling L. Whipple
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...