album cover
Stofpad
album cover
Stofpad은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2006년 1월 1일일에 EMI South Africa에서 발매되었습니다.Seisoen
앨범Seisoen
2006년 1월 1일
라벨EMI South Africa
BPM103
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

[Verse 1]
As die stofpad my slat
Ek die grondpad moet vat
Tot by die afdraai pad stap
Sal ek die kortpad na jou vat
Deur die heuwels van jou hart
Na die binnekant
[Verse 2]
As ek laatnag gaan slaap
Trek die sterre mekaar
Na jou toe wys die volmaan die pad
Na die skuiling in jou arms
Die holtes van jou hart
Se warm kant
[PreChorus]
Vir jou sal ek die stofpad vat
Vir jou sal ek hom plat trap
[Chorus]
Oor die gondpad sal ek saam stap
By die opdraendes jou hand vat
In die oggend jou kom wakker maak
By 'n kruispad oor jou waak
Al die klippe in jou pad
Sal ek alles wegvat
En die winter in jou hart
Altyd alles wegvat
[Verse 3]
As die wind sy arms vou
En jy wonder waar'ntoe nou?
Dan moet jy my woorde onthou
Die berge sal jou toevou
Die blou sal jou vashou
Soos jy daarvan hou
[PreChorus]
Vir jou sal ek die stofpad vat
Vir jou sal ek hom plat trap
[Chorus]
Oor die gondpad sal ek saam stap
By die opdraendes jou hand vat
In die oggend jou kom wakker maak
By 'n kruispad oor jou waak
Al die klippe in jou pad
Sal ek alles wegvat
En die winter in jou hart
Altyd alles wegvat
[Verse 4]
Die kompas draai suid
Die uurglas sand loop uit
En ek hou by my besluit
By jou sal ek berus
Soos reën vir die woestyn
Sal ek jou altyd mis
[PreChorus]
Vir jou sal ek die stofpad vat
Vir jou sal ek hom plat trap
[Chorus]
Oor die gondpad sal ek saam stap
By die opdraandes jou hand vat
In die oggend jou kom wakker maak
By 'n kruispad oor jou waak
Al die klippe in jou pad
Sal ek alles wegvat
En die winter in jou hart
Altyd alles wegvat
[PreChorus]
Vir jou sal ek die stofpad vat
Vir jou sal ek hom plat trap
[Chorus]
Oor die gondpad sal ek saam stap
By die opdraandes jou hand vat
In die oggend jou kom wakker maak
By 'n kruispad oor jou waak
Al die klippe in jou pad
Sal ek alles wegvat
Die winter in jou hart
Sal ek altyd alles wegvat
Written by: Theuns Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...