album cover
Madelein
51
Country
Madelein은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2013년 11월 15일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.'n Spesiale Aand Met Ricus Nel
album cover
발매일2013년 11월 15일
라벨Select Musiek
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM

가사

Jy en jou oë
En jou lag deur jou trane
Jy en jou hart
Wat jy dra op jou moue
Nog al die jare
Madelein, Madelein, daar's teveel mense
In die wêreld tussen jou en my
Madelein, Madelein, daar's te min sterre
In die hemel om op te wens vir ek en jy
Met jou skoene in jou hand
En die rok wat jou ma gemaak het
En jy en jou siel
Wat jy verkoop het aan die eerste engel wat opgedaag het
Madelein, Madelein, daar's teveel mense
In die wêreld tussen jou en my
Madelein, Madelein, daar's te min sterre
In die hemel om op te wens vir ek en
En ja, ek droom
Ek droom ek soen jou, soen jou
Ek soen jou, soen jou, vir jou
In die somer met my hande in jou hare
Ek en jy deurmekaar en deurmekaar en deurmekaar
Vir jou op jou mond
Met jou naam op my lippe
Vir jou op jou hand
Oor jou hart, met jou vingers
Pas oor al die stukke
Madelein, Madelein, daar's teveel mense
In die wêreld tussen jou en my
Madelein, Madelein, hoe kan ek vir jou sê
Daar's 'n plek hier in my, in my hart
Waar ek nog droom van jou
Written by: Piet Van Wyk De Vries
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...