album cover
Kaptein
album cover
Kaptein은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2008년 1월 1일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Uit Die Diepte Van My Hart
Released2008년 1월 1일
라벨Select Musiek
BPM
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Intro]
Kaptein
Kaptein
[Chorus]
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy vir my
Wag sy vir my
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag
Oh-oh, oh-oh-oh
Sy wag vir my
Vir my, vir my, vir my, vir my
[Verse 1]
Eendag lank gelede in my drome
Was daar 'n girl soos jy
En sy was vêr te mooi vir my
Daar was 'n eiland
Vol meisies in bikinis
En almal lyk soos jy
En dit was vêr te veel vir my
[Chorus]
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy vir my
Wag sy vir my
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag
Oh-oh, oh-oh-oh
Sy wag vir my
Vir my, vir my, vir my, vir my
[Verse 2]
Eendag op 'n reën dag, ons alleen dag
Dit was net ek en jy
Ons het mekaar in 'n droom gekry
Daar was 'n eiland vol kinders
By dosyne
En almal lyk soos jy
En dit was mooier as mooi vir my
[Chorus]
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy vir my
Wag sy vir my
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag
Oh-oh, oh-oh-oh
Sy wag vir my
Vir my, vir my, vir my, vir my
[Bridge]
Kaptein ek wens jy wil my hoor
Kaptein ek wens jy wil, ek gaan my droom verloor
[Chorus]
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son opkom
Daar oor die horison wag sy vir my
Wag sy vir my
Kaptein span die seile
Kaptein sy is myne
Daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag
Oh-oh, oh-oh-oh
Sy wag vir my
Vir my, vir my, vir my
Sy wag vir my
Written by: Don Kelly, Kurt Darren, Marc Brendon
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...