album cover
Julia
2,345
Afrikaans
Julia은(는) 앨범에 수록된 곡으로 2010년 7월 30일일에 Seed Music에서 발매되었습니다.Manie Jackson
album cover
발매일2010년 7월 30일
라벨Seed Music
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM125

뮤직 비디오

뮤직 비디오

크레딧

실연 아티스트
Manie Jackson
Manie Jackson
실연자
작곡 및 작사
Gerd Grabowski
Gerd Grabowski
작곡가
Ekki Stein
Ekki Stein
작곡가
Sarah Theron
Sarah Theron
가사

가사

Elke nag vou die stilte
Sy arms hier om my
Ek wag hier vir jou
Jou hart hier by my
Elke nag sonder liefde
Elke oggend se koue
Ek wag hier vir 'n antwoord
Of 'n boodskap van jou
Julia daar is geen ander een nie
Ek was nog nooit so alleen nie
Hoop jy wag ook vir my
Julia sonder jou gaan ek nêrens
Jy is altyd hier êrens
Kan ek jou kom kry?
Elke dag van my lewe
Elke oomblik vir ewig
Jy's die antwoord vir my
Op al my gebede
Elke dag het sy skoonheid
Ek kry seer sonder jou
Ek wag hier vir 'n antwoord
Of 'n boodskap van jou
Julia daar is geen ander een nie
Ek was nog nooit so alleen nie
Hoop jy wag ook vir my
Julia sonder jou gaan ek nêrens
Jy is altyd hier êrens
Kan ek jou kom kry?
Elke aand droom ek net oor jou Julia
Al my drome en hoop net vir jou
Elke aand roep my stem weer uit na jou
Julia ek wag vir jou
Julia daar is geen ander een nie
Ek was nog nooit so alleen nie
Hoop jy wag ook vir my
Julia sonder jou gaan ek nêrens
Jy is altyd hier êrens
Kan ek jou kom kry?
Jy is altyd hier êrens
Kan ek jou kom kry?
Written by: Ekki Stein, Gerd Grabowski, Sarah Theron
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...