뮤직 비디오
뮤직 비디오
크레딧
실연 아티스트
Ray Dylan
실연자
작곡 및 작사
Hartmut Krech
작곡가
Mark Nissen
작곡가
Frank Raymond
가사
Don Kelly
가사
Marc Brendon
가사
가사
Al moet ek daarvoor betaal
Ek gaan kom om jou te haal
Ek wil in jou oë kyk
Dan wals ons
Die lekker, die lekker ou wals
Hou vas moenie los
Hou vas moenie los
Almal sing hey boetie, boetie
Hou boetie, boetie
Hey boetie, boetie hou
Hou vas dan wals ons weer
Een, Twee, Drie, Vier, Vyf, Ses
Kom ons wals
Nooi die bure
Bring die bure
Een, Twee, Drie, Vier, Vyf, Ses
Kom ons wals
Druk haar stywer, stywer
Almal sing nou saam
Hou vas moenie los
Hou vas moenie los
Almal sing hey boetie, boetie
Hou boetie, boetie
Hey boetie, boetie hou
Hou vas dan wals ons weer
Al moet ek daarvoor betaal
Ek gaan kom om jou te haal
Ek wil in jou oë kyk
Dan wals ons
Die lekker, die lekker ou wals
Hou vas moenie los
Hou vas moenie los
Almal sing hey boetie, boetie
Hou boetie, boetie
Hey boetie, boetie hou
Hou vas dan wals ons weer
Een, Twee, Drie, Vier, Vyf, Ses
Kom ons wals
Nooi die bure
Bring die bure
Een, Twee, Drie, Vier, Vyf, Ses
Kom ons wals
Druk haar stywer, stywer
Almal sing nou saam
Wonderbaar
Hou vas moenie los
Hou vas moenie los
Almal sing hey boetie, boetie
Hou boetie, boetie
Hey boetie, boetie hou
Hou vas dan wals ons weer
Written by: Don Kelly, Frank Raymond, Hartmut Krech, Marc Brendon, Mark Nissen