album cover
Roulette
album cover
Roulette은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2014년 7월 4일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Roulette
앨범Roulette
2014년 7월 4일
라벨Select Musiek
BPM127
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

가사

Ooh, ooh, ooh
[Verse 1]
Jou woorde sê wat my hart wil hoor
Maar jou dade gee iets anders voor
As ons saam is, voel jy deel van my?
Maar op 'n afstand wil jy my vermy
[PreChorus]
Moet ek my kanse waag om verder jou na te jaag?
Meer op die spel is, hoe meer kan ek verloor
Sit ek my geld op jou?
Vat ek die kans vir nou?
Speel ek die kleur wat jy sou?
[Chorus]
Rooi of swart, liefde of smart
Weet jy nie? Jy speel roulette met my hart
Stop die wiel, breek die reël
Weet jy nie? Jy speel roulette met my hart
Ooh, ooh, ooh
Jy speel roulette met my
Ooh, ooh, ooh
Jy speel roulette met my hart
[Verse 2]
Jou soene kan 'n man se hart verly
Waarom speel jy dan so rof met my?
Sien jy ook wat jy kan verloor?
Hierdie kans doen hom nog een keer voor
[PreChorus]
Moet ek my kanse waag om verder jou na te jaag?
Meer op die spel is, hoe meer kan ek verloor
Sit ek my geld op jou?
Vat ek die kans vir nou?
Speel ek die kleur wat jy sou?
[Chorus]
Rooi of swart, liefde of smart
Weet jy nie? Jy speel roulette met my hart
Stop die wiel, breek die reël
Weet jy nie? Jy speel roulette met my hart
Ooh, ooh, ooh
Jy speel roulette met my
Ooh, ooh, ooh
Jy speel roulette met my hart
[Bridge]
12 of die 11 of die 10, ek wil jou weer sien
9 of 8 as ek mag?
7 of 6 of die 5, gaan ek of jy skuif?
4 of die 3 of die 2, ek weet ek's jou 1
Oh-oh
[Chorus]
Rooi of swart, liefde of smart
Weet jy nie? Jy speel roulette met my hart
Stop die wiel, breek die reël
Weet jy nie? Jy speel roulette met my hart
Ooh, ooh, ooh
Jy speel roulette met my hart
Ooh, ooh, ooh
Jy speel roulette met
Jy speel roulette met
Jy speel roulette met my hart
[Outro]
Mmmmmmm
Jy speel roulette met my hart
Mmmmmmm
Jy speel roulette met my hart
Written by: Adolf Vorster, Niel Schoombee, Vaughan Gardiner
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...