가사
Dis verby
En nou's dit ek en jy
Het nog 'n kans gekry
Ek's hier om hier te bly
Dis verby
En nou's dit ek en jy
Laat ons liefde vlerke kry
Kom lê jou hart by my
Elke oomblik sonder jou
Keer op keer, ek't onthou
Dit is nag om sonder jou te wees
Elke mooi herinnering
Het gedagtes terug gebring
'n Minuut voel 'n ewigheid
Dis verby
En nou's dit ek en jy
Het nog 'n kans gekry
Ek's hier om hier te bly
Dis verby
En nou's dit ek en jy
Laat ons liefde vlerke kry
Kom lê jou hart by my
Het elke dag verby gestry
Soveel keer seergekry
Dit is nag om sonder jou te wees
Het probeer om op te staan
Die alleen wou net nie gaan
'n Minuut voel 'n ewigheid
Dis verby
En nou's dit ek en jy
Het nog 'n kans gekry
Ek's hier om hier te bly
Dis verby
En nou's dit ek en jy
Laat ons liefde vlerke kry
Kom lê jou hart by my
Dis verby
En nou's dit ek en jy
Het nog 'n kans gekry
Ek's hier om hier te bly
Dis verby
En nou's dit ek en jy
Laat ons liefde vlerke kry
Kom lê jou hart by my
Dis verby
En nou's dit ek en jy
Het nog 'n kans gekry
Ek's hier om hier te bly
Dis verby
En nou's dit ek en jy
Laat ons liefde vlerke kry
Kom lê jou hart by my
Dis verby
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Nikolaus Presnik