album cover
Oorgeloop
album cover
Oorgeloop은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2014년 10월 27일일에 Kanada Records에서 발매되었습니다.Oorgeloop - Single
발매일2014년 10월 27일
라벨Kanada Records
BPM103
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Kan jy my sê
Kan jy my sê waar ek my hart moet neerlê?
Hy is moeg om oorgeloop te word
Ek het probeer
Ek het probeer om self die pleisters op te plak
Maar dis moeilik
Dis moeilik sonder jou
[Verse 2]
Dit help nie ek kla nie
Dit help nie ek vra ook vrae nie
Vergeet die verlede
En groet die hede
[Chorus]
My hart, hy lê by jou, dis al
Plek waar ek hom vertrou
Jy het gesê jy sal hom styf vashou
Terwyl ek jou hart soek
By jou
By jou
Ek soek by jou
By jou
Hy lê by jou
By jou
Hy lê by jou
My hart, hy lê by jou
[Verse 3]
Kan ek jou sê
Kan ek jou sê dat ek nog meer saam jou wil hê?
Want my hande voel so tuis by jou
Sal jy my weer
Sal jy my weer leer om gewoontes af te leer?
Want dis moeilik
Dis moeilik sonder jou
[Verse 4]
Vir lank nie gepraat nie
Te lank nie aan jou geraak nie
Ek voel hoe ek bewe
Jy laat my lewe
[Chorus]
My hart, hy lê by jou, dis al
Plek waar ek hom vertrou
Jy het gesê jy sal hom styf vashou
Terwyl ek jou hart soek
By jou
By jou
Ek soek by jou
By jou
Hy lê by jou
By jou
Hy lê by jou
My hart hy lê by jou
[Bridge]
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
[Chorus]
My hart, hy lê by jou, dis al
Plek waar ek hom vertrou
Jy het gesê jy sal hom styf vashou
Terwyl ek jou hart soek
By jou
By jou
Ek soek by jou
By jou
Hy lê by jou
By jou
Hy lê by jou
My hart, hy lê by jou
Written by: Bouwer Bosch

Loading...