album cover
Sy
투어 중
album cover
Sy은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2014년 12월 1일일에 Supra Familias에서 발매되었습니다.Ja. Nee. Lekker. (Deluxe Edition)
2014년 12월 1일
라벨Supra Familias
BPM96
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Sy kom van 'n klein dorpie af
Sy hou van rolskaats, perde en lag
En elke Sondag, 'n klein bietjie te hard
As haar vriendinne aan die slaap raak
In die Sondagskoolklas
[Verse 2]
Hoe sal ons onthou word?
Wat bly dan oor as ons deel van die grond word?
Ek hoop ons word gehoor
Anders wat bly dan oor?
Wat bly dan oor?
[Verse 3]
Sy raak verveeld in die middag
Alleen by die huis
Staan op haar stoep en sing as die ouer seuns kom kyk
[Chorus]
Sy voel die gewig van die wêreld
Sy, ek dink sy verstaan
Ek was al daar
Ek dink ek verstaan haar
[Verse 4]
Sy kom van 'n klein dorpie af
Sy hou van rolskaats, perde en lag
En elke Sondag, 'n klein bietjie te hard
As haar vriendinne aan die slaap raak
In die Sondagskoolklas
Die Sondagskoolklas
[Verse 5]
Hoe sal ons onthou word?
Wat bly dan oor as ons deel van die grond word?
Ek hoop ons word gehoor
Anders wat bly oor?
Wat bly dan oor?
[Verse 6]
Skelm sigarette, hou hande vas
Op agtersitplekke wat haar stad toe kan vat
[Chorus]
Sy voel die gewig van die wêreld
Sy, ek dink sy verstaan
Ek was al daar
Ek dink ek verstaan haar
Sy voel die gewig van die wêreld
Sy, ek dink sy verstaan
Ek was al daar
Ek dink ek verstaan haar
Verstaan haar
Written by: Die Heuwels Fantasties
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...