Vergelijkbare songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Moses Metro Man
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Moses Metro Man
Songwriter
Songteksten
Mooirivier
Ek het geloop op,
Op die grond waar liefde wen,
In die hartjie van die aardklop
Onder die bal van Totius se pen.
Ek het geleer wat,
Wat vrede is vir myself,
Oor Calvyn en Kerkorrel,
Is daar diep, diep gedelf.
So stuur my in 'n rigting,
Want stroom-op sal ek bly.
Eenmaal in altyd
Vloei die Mooirivier regdeur my.
Jy praat met my,
En jy vat my om die lyf,
Jou aande oor die bulte
Hou ek in my arms styf.
So ek sing vir jou,
Sodat die reën jou sal oorval,
Totdat die sonskyn en die blare
Op jou kinders neer sal daal.
Writer(s): Moses Metro Man
Lyrics powered by www.musixmatch.com