Muziekvideo

Van Coke Kartel - Dankie Ek Is Veilig Hier (Official)
Bekijk de videoclip voor {trackName} van {artistName}

Verschijnt in

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Van Coke Kartel
Van Coke Kartel
Songwriter

Songteksten

Kom ons staan opsy En wag vir ons fortuin Terwyl ons opgaar en ons self oorreed dat die vrede verdienste Vir niemand anders Los die kruis buite op die sypaadjie Dankie ek is veilig hier Loop skellum loop Die pad is lank, en ek het kla my kleingeld weg gegee My siel verplaas in die atmosfeer Bly en leef, want jou dood sal ek nooit verwerk Al is daar hoop, is dit nie sonder harde werk nie Vind skuiling onder die brug Die nag is swaar, en ek ek het klaar my ou klere gedeponeer My brein verruil vir navorsing As ons saam sal brand, maak dit saak wie die meeste hier op aarde het Hoeveel moet ek spandeer? Hoeveel moet ek spandeer? Maar ek het nog niks hier uit geleer nie Ouer is net gelyk aan dommer Dankie, ek is veilig hier Let us stand aside And wait for our fortune While we gather more and gorge ourselves on the wicked wages For no one else Please leave the cross out there on the sidewalk Thank you I am safe here Walk swindler walk The road is long and I've already given all my change away My soul displaced to the atmosphere Stay alive, because I could never deal with your demise Even if there's hope it's never without hard work Find shelter under the bridge The night is long and I've already dumped all my old clothes Exchanged my brain for research If we burn together, does it matter who has the most here on earth How much do I have to spend? How much do I have to spend? Thank you, I am safe here But I still haven't learnt anything from all of this Older now just equals dumber Thank you, I am safe here
Writer(s): Francois Badenhorst, Wynand Myburgh, Jedd Kossew, Jason Oosthuizen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out