Topsongs van Leah
Vergelijkbare songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Leah
Background Vocals
Danny Smoke
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Johan Vorster
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Producer
Songteksten
Ek bely
Toe ek jou sien kon ek die woorde kry
Dis wat jy doen
Dis wat jy doen aan my
Nes 'n goeie droom wat net nie einde kry
Hey hey hey
Ek bely
Die mooiste woorde kan jou nie beskryf
Ek wil jou ken
Jou wie jy is
Jou lyf
Jy bly maar net die beste deel van my
Ek bely met my hele hart
Niemand sal jou ooit weg kan vat
Jys my see en my sand
my waarom ek kaalvoet stap
Ek bely dit maar net aan jou
Dit klink dalk klein maar dis groot vir nou
Jys die onder in my bewustheid
My laat op raak
Ek bely
Ek bely
Jou asem is waarvoor ek sal baklei
Ek wil net by jou wees net ek en jy
Jys die waarheid en die tweede stem in my
Ek bely met my hele hart
Niemand sal jou ooit weg kan vat
Jys my see en my sand
My waarom ek kaalvoet stap
Ek bely dit maar net aan jou
Dit klink dalk klein maar dis groot vir nou
Jys die onder in my bewustsyn
My laatop raak
Ek bely
Toe ek jou sien kon ek die woorde kry
Dis wat jy doen
Dis wat jy doen aan my
Nes 'n goeie droom wat net nie einde kry
Hey hey hey
Ek bely met my hele hart
Niemand sal jou ooit weg kan vat
Jys my see en my sand
My waarom ek kaalvoet stap
Ek bely dit maar net aan jou
Dit klink dalk klein maar dis groot vir nou
Jys die onder in my bewustsyn
My laat opraak
Ek bely
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze
Lyrics powered by www.musixmatch.com